SA Jagters wen die hofsaak teen Departement Landbou, Grondontwikkeling en Landelike Ontwikkeling
SA Jagters het sy hofsaak gewen teen die Departement Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling wat verskeie inheemse wildspesies op ‘n lys gevoeg het van diere wat ingevolge die Diereverbeteringswet intensief vir kommersiële en vleisproduksie geteel mag word.
Die hofuitspraak verwys na ‘katastrofiese gevolge’ wat hierdie besluit sou inhou.
Dit uitspraak sê o.a. ook dat die departement se besluit teenstrydig was met bepalings van omgewingswetging (NEMA en NEMBA), dat belangegroepe nie geraadpleeg of ingelig is nie, dat artikel 24 van die Grondwet oortree is, en dat administratiewe regspleging nie nagekom is nie.
Die department moet SA Jagters se regskoste dra.
Lees die volledige uitspraak hier
High Court overturns listing of wildlife species with landrace breeds
Lees SA Jagters persverklaring hier
