Online permits for marine fishing
The Department of Forestry, Fisheries, and the Environment introduced an online system in October where marine anglers can obtain monthly and annual fishing permits. The system was developed in response to the decline in service delivery and the closure of a significant number of post offices. Permits are still available at certain post offices.
Aanlyn permitte vir mariene hengel
Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het in Oktober ʼn stelsel bekend gestel waar mariene hengelaars nou ook aanlyn hul maandelikse en jaarlikse hengelpermitte kan bekom. Die stelsel is ontwikkel na die verval in dienslewering asook as gevolg van die groot aantal poskantore wat gesluit het. Die permitte is nog steeds by sekere poskantore beskikbaar.