Beheermaatreëls: Bek-en-klouseer
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het op 17 Maart 2025 beheermaatreëls vir bek-en-klouseer in die Staatskoerant gepubliseer wat sekere dele van KwaZulu-Natal onder die Dieregesondheidswet, Wet35 van 1984 insluit. Vir ʼn afskrif van die Staatskoerant kliek hier.
KwaZulu-Natal (2021) Die protokol vir KZN is sedert die middel van Maart 2025 van toepassing. Vir ʼn afskrif van die dokument Kliek hier
Persone wat vleis vir eie gebruik vanuit die KwaZulu-Natal beheergebied wil vervoer, kan die vereistes op bladsye 5 – 7 bestudeer.
Daar is ook ʼn kaart van die streek op bladsy 10. Sien bladsy 2 vir ʼn lys van staatsveeartse wat behulpsaam kan wees met die uitreik van permitte in die relevante streke.
Vir algemene medianavrae kontak:
Joylene van Wyk
Segspersoon: Ministerie van Landbou
JoyleneV@nda.agric.za (+27 56 6129 863)
Sara-Lea van Eeden
Segspersoon oor Bek-en-Klouseer: Ministerie van Landbou
Bel: +27 83 446 6109