Eksekuteurs vir Boedels en Testamente bied ‘n unieke diens aan lede van SA Jagters bo en behalwe die borgskap van die Nasionale Presidentskiet.
Elke gesin se situasie is uniek. ‘n Testament saam met goeie boedelbeplanning bied buigsame oplossings om in jou spesifieke behoeftes te voorsien.
Wil jy jou nalatenskap beskerm, vir familielede met spesiale behoeftes voorsien, ’n liefdadigheidsorganisasie ondersteun of net seker maak jou gesin is in goeie hande? ’n Boedelplan wat korrek opgestel is, sal verseker dat jou wense presies volgens jou bedoeling uitgevoer word na jou afsterwe.
Kry ’n geldige testament en gemoedsrus oor jou boedelbeplanning en nalatenskap deur van Eksekuteurs vir Boedels en Testamente gebruik te maak.
Vra vandag nog jou finansiële adviseur vir meer inligting of besoek: www.eksekuteurs.co.za