• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGS- VERENIGING

hunters jagters
hunters jagters

baanoffisiere-tekort-op-takvlak-en-by-skietkompetisies

Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of ander stadium die probleem van te min beskikbare Baanoffisiere en –beamptes (persone bereid om die werk te doen). Die volgende belangrike beginsels moet in ag geneem word om die probleem aan te spreek indien dit voorkom:

  1. Alle werk op takvlak word deur vrywilligers gedoen, ook die takbestuur en die algemene beginsel is dat niemand vergoed word vir hul bydraes nie;
  2. Vraag: Wie baat direk a.g.v. die werk deur die Baanoffisiere? Antwoord: die gereelde skuts kry die grootste voordeel van die werk deur die Baanoffisiere;
  3. Dit is algemene praktyk by ander skietsportsoorte dat Baanoffisiere ook ervare skuts is en dat hulle gereeld optree as Baanoffisiere en sorg dat hulle sport nie ‘n tekort aan opgeleide en ervare Baanoffisiere ontwikkel nie;
  4. Uit bogenoemde behoort dit duidelik te blyk dat dit die gereelde skuts is wat die verantwoordelikheid moet aanvaar om as Baanoffisiere op te tree en hulle kan nie van ander persone verwag om dit namens hulle te doen nie!

“Esprit de corps” (moraal van die groep) – “moraal is die vermoë en gewilligheid van ‘n groep mense om aanhoudend en konsekwent saam te werk in die navolging van ‘n gemeenskaplike doel”

Lede moet daarvan bewus gemaak word dat hulle bydrae noodsaaklik is om die werkslas op takvlak te versprei. Wanneer lede betrokke raak op takvlak, vermenigvuldig die entoesiasme by die tak. Takke floreer op entoesiasme en die hoeveelheid lede betrokke in die proses is in direkte verhouding tot die entoesiasme by ‘n tak.

Die proses om lede betrokke te kry en ‘n bydrae te maak moet ‘n deurlopende proses in elke tak wees. Indien dit afgeskeep word, is dit baie gou net die takbestuur wat al die werk doen – die gevolg: die takbestuurslede gaan een vir een oorwerk raak en ontrek. Hierdie is ‘n gegewe, dit mag miskien vir ‘n jaar, twee of selfs drie jaar hou, maar die uiteinde is onvermydelik. Die tak gaan ‘n tekort aan takbestuurslede ontwikkel en as gevolg van die probleem (bekende) binne die tak waar takbestuurslede oorwerk raak, gaan dit baie moeilik wees om beskikbare persone te kry om in die vakante poste aan te stel.

Die teendeel is waar ‘n tak se lede entoesiasties meewerk en bydraes maak – die takbestuurslede raak nie oorwerk nie en wanneer ‘n bestuurslede vervang moet word, is daar gewoonlik genoeg entoesiastiese en bekwame lede om van te kies om die vakante poste te vul. Hierdie is die ideale situasie in ‘n tak en ‘n kenmerk van alle suksessvolle SAJWV takke!

Search

Share This Article

More Articles

error: Content is protected !!