• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      International Engagements
      Conservation FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations (new 2024 season coming soon)
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Firearms Home Page
      What We Offer
      Firearm Legislation
      Firearm Licence Applications
      Firearm Licence Renewals
      Competency
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Motivations and Endorsements
      Firearm Helpline & Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      News and Resources
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      SA Hunters Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      Firearms FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop

Bek-en-klouseer

Bek-en-klouseer

Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het sopas die beheermaatreëls vir bek-en-klouseer vir beide Kwazulu-Natal en Limpopo vrygestel. Hierdie protokol bepaal die vereistes wat in sekere dele van Limpopo en KwaZulu Natal onder die Dieregesondheidswet, Wet 35 van 1984 beheer word. Dit beperk die vervoer van produkte van spleethoewige diere in, uit, en deur hierdie gebiede

`n Kopie van die volledige Protokol is hierbeskikbaar

KwaZulu-Natal en Limpopo

Die nuut uitgereikte protokol geld vir beide die beheergebiede in KwaZulu-Natal en Limpopo. Die protokol vestig die bepalings van toepassing op die vervoer van diere en diereprodukte van bute na die beheergebiede, binne die beheergebiede, deur die beheergebiede en van binne die beheergebiede na buite.

Die bepalings is soos volg:

  • Alle beweging van spleethoewige diere of produkte, van buite na die beheergebied, in die beheergebied en vanuit die beheergebied na buite, (uitgesluit Buffel en Vlakvark wat gladnie vervoer mag word nie) benodig `n voorgeskrewe permit waarvoor aansoek gedoen moet word.
  • Daar mag hoogstens 50 kg vleis van produksiediere (beeste skape bokke en varke) mag vervoer word per voertuig, onderhewig daaraan dat dit in `n goedgekeurde abattoir geslag en verwerk is, behoorlik verpak is, behoorlik ettiketteer is en vergesel word van `n gedrukte kwitansie van die verskaffer. Hierdie 50 kg vleis van produksiediere per voertuig mag sonder `n permit vervoer word.

Persone wat wildsvleis vir eie gebruik vanuit die KwaZulu-Natal en/of Limpopo beheergebiede wil vervoer moet let op die volgende vereistes soos in die protokol uiteengesit:

  • Die vleis moet vir eie gebruik wees
  • Slegs een karkas van spleethoewige diere per persoon wat die vleis vergesel sal toegelaat word
  • Die vel moet vewyder wees, die karkas moet opgesny en verpak wees en duidelik gemerk wees met die spesie, plek van oorsprong en die gewig van elke verpakking.
  • Die vleis moet opgehang word tot droog en drupvry
  • Die kop, vel, pote en binnegoed van die diere wat gejag is moet op die jagplek agterbly.
  • Daar is geen beperking op behoorlike gekookte of “breekdroog” vleis nie.
  • Horings en velle en bene mag slegs uit die beheergebied vervoer word ná dit vir 28 dae gesout en gedroog is.
  • Die aansoek vir die permit moet minstens 3 werksdae voor die verwydering ingedien word. Aansoekvorm op bladsy 9 en 10 van die Protokol.

Alle ansoeke vir die permitte moet gerig word aan die volgende persone:

KwaZulu/Natal
DR CC Meintjies
083 273 5797
fmdpermitskzn@gmail.com

Limpopo
Dr JJ Mentz
083 302 1850
fmdpermitslimpopo@gmail.com

Share This Article

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on linkedin

More Articles

error: Content is protected !!