• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGS- VERENIGING

hunters jagters
hunters jagters

Nasionale Sportskietkampioenskap 2024

Die Sportskietkampioenskap is vanjaar vir die eerste keer in ʼn noordelike en suidelike byeenkoms verdeel om lede aan te moedig om landwyd op streek- en nasionale vlak aan skietaktiwiteite deel te neem.

Die Tafelberg-tak het die suidelike sportskietkampioenskap op 18 en 19 Oktober 2024 by die Belville Pistoolklub in Kaapstad aangebied waaraan 49 skuts deelgeneem het.

Sewentig skuts het ʼn week later op 25 en 26 Oktober 2024 aan die noordelike sportskietkampioenskap op die Excalibur-skietbaan by Welkom deelgeneem, met Sandrivier 58-tak as die gasheer. Artikel en die resultate hier.

Jonsson Workwear het die skuts met talle pryse bederf en ons bedank hulle vir hul ondersteuning. Crown National het seker gemaak dat die baanoffisiere en administrasiepersoneel almal goed gevoed was gedurende die dag.

Die uitslae van beide kampioenskappe is gekonsolideer na afloop van die noordelike sportskietkampioenskap om SA Jagters se beste skuts in hierdie dissiplines te bepaal.

SG01-A Handwapen 20m Senterslag Pistool

Suidelike Kampioenskap

1ste Iaan Bornmann
2de Phillip Havenga
3de Johan van Niekerk

Noordelike Kampioenskap

1ste Fritz Marx
2de Neville Arnesen
3de Francois van Tonder

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Fritz Marx (Noord)
2de Neville Arnesen (Noord)
3de Francois van Tonder (Noord)

SG01-B Handwapen 20m Senterslag Rewolwer

Suidelike Kampioenskap

1ste Danie Symington
2de Iaan Bornmann
3de Francois Symington

Noordelike Kampioenskap

1ste Francois van Tonder
2de Pieter Janse van Rensburg
3de Hercules Louw

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Danie Symington (Suid)
2de Iaan Bornmann (Suid)
3de Francois van Tonder (Noord)

Suidelike foto sal volg

SG01-C Handwapen 20m Randslag Pistool

Suidelike Kampioenskap

1ste Phillip Havenga
2de Phillip van Zijl
3de Pieter van den Berg

Noordelike Kampioenskap

1ste Bertus Verweij
2de Fransie van Tonder
3de Sumari Haasbroek

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Bertus Verweij (Noord)
2edePhillip Havenga (Suid)
3de Fransie van Tonder (Noord)

Suidelike foto sal volg

SG01-D Handwapen 20m Randslag Rewolwer

Suidelike Kampioenskap

1ste Danie Symington
2de Pieter van den Berg
3de Hein Aylward

Noordelike Kampioenskap

1ste Sumari Haasbroek
2de Frits Marx
3de Bertus Verweij

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Danie Symington (Suid)
2de Pieter van den Berg (Suid)
3de Hein Aylward (Suid)

Suidelike foto sal volg

SG01-E Handwapen 20m Lugpistool

Suidelike Kampioenskap

1ste Iaan Bornmann
2de Johan van Niekerk
3de Christoff Snyman

Noordelike Kampioenskap

1ste gedeel deur Leandri Schoeman
en Sumari Haasbroek
3de Francois van Tonder

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Iaan Bornmann (Suid)
2de Johan van Niekerk (Suid)
3de Christoff Snyman (Suid)

Suidelike foto sal volg

SG01-F Handwapen 20m Ope Klas

Suidelike Kampioenskap

1ste Danie Symington
2de Christoff Snyman
3de Phillip van Zijl

Noordelike Kampioenskap

1ste Francois van Tonder
2de Hercules Louw
3de Fransie van Tonder

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Francois van Tonder (Noord)
2de Danie Symington (Suid)
3de Hercules Louw Tonder (Noord)

Suidelike foto sal volg

SI01 25m Presisie Kleinkaliber

Suidelike Kampioenskap

1ste Michael Olivier
2de Pieter Hugo
3de Johan Kemp

Noordelike Kampioenskap

1ste Johanrie Griesel
2de Mia Buys
3de Wijan Oberholzer

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Johanrie Griesel (Noord)
2de Mia Buys Tonder (Noord)
3de Michael Olivier (Suid)

Suidelike foto sal volg

SI01-D 25m Presisie Senterslag Ope

Suidelike Kampioenskap

1ste Dewalt Theron
2de Michael Olivier
3de Iaan Bornmann

Noordelike Kampioenskap

1ste Poena Meintjies
2de Ferdi Ungerer
3de Andre Neetling

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Dewalt Theron (Suid)
2de Michael Olivier (Suid)
3de Iaan Bornmann (Suid)

Suidelike foto sal volg

SI02 25m Presisie Senterslag Standaard

Suidelike Kampioenskap

1ste Iaan Bornmann
2dePhillip van Zijl
3de Michael Olivier

Noordelike Kampioenskap

1ste Hercules Louw
2de Justin Slabbert
3de Sumari Haasbroek

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Hercules Louw (Noord)
2de Iaan Bornmann (Suid)
3de Phillip van Zijl (Suid)

Suidelike foto sal volg

SI03 50m Presisie Kleinkaliber

Suidelike Kampioenskap

1ste Michael Olivier
2de Gunther Rix
3de Wessel Symington

Noordelike Kampioenskap

1ste Johanrie Griesel
2de Theo Beukes
3de Mia Buys

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Michael Olivier (Suid)
2de Johanrie Griesel (Noord)
3de Theo Beukes (Noord)

Suidelike foto sal volg

SI03-C Presisie Senterslag Ope

Suidelike Kampioenskap

1ste Michael Olivier
2de Johan van Niekerk
3de Christoff Snyman

Noordelike Kampioenskap

1ste Andre Neetling
2de Poena Meintjies
3de Tinus van Deventer

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Andre Neetling (Noord)
2de Michael Olivier (Suid)
3de Johan van Niekerk (Suid)

Suidelike foto sal volg

SI04 Presisie Senterslag Standaard

Suidelike Kampioenskap

1ste Phillip van Zijl
2de Danie Symington
3de Michael Olivier

Noordelike Kampioenskap

1ste Izak Haasbroek
2de Hercules Louw
3de Beon Smal

Nasionale Kampioenskap (uitslae kliek hier)

1ste Phillip van Zijl (Suid)
2de Izak Haasbroek Tonder (Noord)
3de Danie Symington (Suid)

Suidelike foto sal volg

Aggregaat Standaard

Suidelike Kampioenskap

Foto sal volg

Noordelike Kampioenskap

1ste Bertus Verwey
2de Sumari Haasbroek
3de Hercules Louw

Nasionale Kampioenskap

1ste Iaan Bornmann (Suid)
2de Danie Symington (Suid)
3de Phillip Havenga (Suid)

Suidelike foto sal volg

Aggregaat Ope

Suidelike Kampioenskap

Foto sal volg

Noordelike Kampioenskap

1ste Francois van Tonder
2de Karin Marx
3de Fransie van Tonder

Nasionale Kampioenskap

1ste Francois van Tonder (Noord)
2de Danie Symington (Suid)
3de Christoff Snyman (Suid)

Suidelike foto sal volg

Search

Share This Article

More Articles

error: Content is protected !!