SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskap, 10 en 11 Oktober 2025
Die SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskap is op 10 en 11 Oktober 2025 op die Excalibur-skietbaan by Welkom aangebied met Sandrivier-58 tak as die gasheer. Baie dankie aan Sandrivier-58 tak vir hulle gasvryheid en harde werk. Baie geluk aan elkeen van die skuts met die volgende prestasies:
Prysuitdeling vir die Nasionale Junior Kampioenskappe 2025
Fotos: Basie Bergh (SAJWV) President verskyn saam met die skuts op die fotos.
Veerluggeweer Onder 13 v.l.n.r Sioné Jordaan (Wenner), Layla van Riet (Tweede) en Gerdune Visagie (Derde)
Drukluggeweer Onder 13: v.l.n.r. Jay Blignaut (Wenner), Vaun Janse van Rensburg (Tweede) en Jaden Potgieter (Derde)
22 Randslag Onder 13 v.l.n.r Stefan van Aarde (Wenner), Abrie Steyn (Tweede) en Alrie Archer (Derde)
Veerluggeweer Onder 16 V.l.n.r Migaél van Riet (Wenner), Hennie Schoeman (Tweede) en Wijan Oberholzer (Derde)
Drukluggeweer Onder 16 V.l.n.r Elzy Aggenbach (Wenner), Rickus Steyn (Tweede) en Wijan Oberholzer (Derde)
22 Randslag Onder 16 V.l.n.r Elzy Aggenbach (Wenner), Hennie Schoeman (Tweede) en Wijan Oberholzer (Derde)
Veerluggeweer Onder 18 V.l.n.r Daniël Jordaan (Wenner), Enya Steyn (Tweede) en Johané Coetzer (Derde)
Drukluggeweer Onder 18 V.l.n.r Daniël Jordaan, (Wenner), Johané Coetzer (Tweede) en Zanté Aggenbach (Derde)
22 Randslag Onder 18 V.l.n.r Daniël Jordaan (Wenner), Hanno Viljoen (Tweede) and Tanya van Niekerk (Derde)