• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGS- VERENIGING

hunters jagters
hunters jagters

Kamdeboo jagters help plaaslike boere en inwoners in tyd van nood

Boere bewaar ons hulpbronne

Tydens die Kamdebootak se algemene jaarvergadering in September 2019, is daar besluit om plaaslike boere te ondersteun in hul stryd teen die voortslepende droogte. Boere is die eerste linie bewaarders van ons natuurlike hulpbronne en maak ‘n wesenlike bydra tot die beskerning van natuurlewe areas met geassosieerde wildpopulasies. As mense wat leef van die veld, stoei hul daagliks met die uitdagings van veranderende omgewingsfaktore soos onder andere droogte. Deur die ondersteuning van boere wat verantwoordelike hulpbronbestuur toepas, dra jagters by tot bewaring van die hulpbron waarvan ook hulle, jaarliks die voordele geniet as hul gaan jag.

Droogtehulp aan Boere

In samewerking met skenkers, en veral manne soos Leon de Koning, Anton Bence, Werner en Winston du Preez, het die Kamdebootak van SA Jagters en Wildbewaringsvereniging, onder leiding van die voorsitter Johan Dorfling en sy span,  op 7 Desember 2019 hul eerste uitreikaksie gehou wat sowat 65 boere en 53 minder bevoorregte gesinne in Aberdeen en omliggende area bereik het. Vir 52 boere, is ongeveer ‘n maand se skoonmaakmiddels, kruideniersware, groente, vrugte, vleis, hoender asook ruvoer en lusern voorsien. Geskenkpakkies is ook aan die boervroue en kinders uitgedeel.

Vennootskappe

Hierdie inisiatief van die tak het ook ander belangegroepe geïnspireer om saam te werk en in Desember 2019, het 22 lede van die M.O.T.H. klub se Langeberg No 9 Shellhole, te Robbertson, glimlagte op die gesigte van plaaslike gemeenskap inwoners teweeg gebring verspreiding van kersgeskenke.

Dit is egter nie alleen die boere wat ondersteun is deur hierdie inisiatief van Kambdeboo nie, maar ook plaaslike inwoners. Tydens die grendeltyd het al meer gesinne in Aberdeen begin swaar trek. Twee van die inwoners van Aberdeen, Danie Meiring en Riaan van Heerden het besluit om inwoners van die dorp wat finansieel swaar trek, een maal per dag te voorsien van ‘n warm ete.  Kamdebootak se lede het ingespring om fondse en produkte vir hierdie doel in te samel. Geldelike bydraes van ongeveer R6000 is reeds bewillig. Met skenkings van wildsvleis, lewende hawe, groente en kruideniersware is daar ongeveer 3 000 etes tot datum voorsien en afgelewer. Aangesien daar soveel vars vleis en produkte geskenk is kon etes teen ongeveer R2.30 per ete voorsien word.

Die Vereniging is trots op hierdie span van Kambdeboo  en die verskil wat hulle in hul gemeenskap maak.

Raak betrokkesaun

Jy kan betrokke raak by hierdie verdienstelike inisiatief. Vir skenkings of enige ander ondersteuning, kontak gerus vir Johan, Ockie Matthee of Christo Lategan  by:

 Johan    082 847 6615

Christo  072 178 1070

Ockie     082 821 7895

Facebook: https://www.facebook.com/groups/221616351230165/

Search

Share This Article

More Articles

error: Content is protected !!