Handleiding vir Skietvaardigheidsontwikkeling vir Jagters – ryklik geillustreer met kleur fotos, totale inhoud van 58 bladsye, beskikbaar in CD formaat
Sekere van die kernaspekte gedek in die handleiding:
- Veilige vuurwapenhantering
- Skietbaantoerusting
- Evaluering van skut se toerusting
- Basiese skietvaardighede:
- Bepaling van oogdominansie
- Vashou van geweer en greep
- Asemhaling
- Liggaamsposisies en natuurlike rigting
- Snellerdruk en –beheer
- Deurvolg
- Hulpmiddels
- Jagskiettegnieke
- Inskiet van gewere
- Trajekte
- Benutting van skietposisies in jagverband
- Skootplasing vir jag
- Kopskote teenoor hart/longskote
- Keuse van kaliber/koeël vir jag
- Gevorderde skiettegnieke
- Langer afstande (200 tot 300m)
- Vereistes gestel aan toerusting en ammunisie
- Inskiet van gewere op 200 en 300m
- Effek van koeëltrajek op skootplasing oor langer afstande
- Effek van wind en lugspieëling (mirage) op diekoeëlbaan
- Benutting van skietposisies op langer afstande (jagverwant)
- Konsentrasievermoë wanneer dit saakmaak
- Die skut/jagter en selfvertroue
Beskikbaar by SA Jagterswinkel (Tel: 012 808 9339) teen R100-00. Posbestellings welkom.