Die Riemland-tak het op 12 Oktober 2024 SA Jagters se Nasionale Limited Bolt Action Kampioenskap by die Riemland-skietbaan naby Bethlehem aangebied. Hoewel dit ʼn baie warm dag was met matige wind het die deelnemers baie goeie tellings behaal. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en diegene wat streek- en nasionale kleure verwerf het. Ons bedank Riemland-tak vir hul gasvryheid en die puik reëlings van die dag asook die administratiewe personeel en baanoffisiere vir hulle professionele diens. Baie dankie aan Jonsson Workwear wat die pryse vir die gelukkige trekking geskenk het.
Skakel na die LBA 2024 fotos
LBA Standaardklas
Wenner (middel): WE Niehaus
Tweede plek (regs): AP Conradie
Derde plek (links): GM Holder
Uitslae kliek hier
LBA MSG-klas
Wenner (middel): HJ Louw
Tweede plek (regs): JS Janse van Rensburg
Derde plek (links): C Janse van Rensburg
Uitslae kliek hier
LBA Ope klas
Wenner (middel): AP Conradie
Tweede plek (regs): WE Niehaus
Derde plek (links): AL van Lingen
Uitslae kliek hier
LBA .222 REM .223 klas
Wenner (middel): IJ Booysen
Tweede plek (links): WE Niehaus
Derde plek (regs): HJ Louw
Uitslae kliek hier