Die nasionale Limited Bolt Action-kampioenskap het op 14 Oktober 2023 by die Riemland-skietbaan op Bethlehem plaasgevind. Dit was ‘n heerlike warm dag met matige wind. Die deelnemers het baie goeie tellings behaal. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en diegene wat streek- en nasionale kleure verwerf het. Sien die uitslae vir meer inligting. Baie dankie aan Riemland-tak vir hul gasvryheid en die puik reёlings van die dag. ‘n Spesiale woord van dank aan die Baanoffisiere vir hulle professionele diens! Besigtig die uitslae en foto’s hier.
The national Limited Bolt Action Championship was held at the Riemland shooting range at Bethlehem on 14 October. It was warm day with only a mild wind blowing. The competitors all achieved excellent scores. Congratulations to all participants and those who earned their regional and national colours. More information is included in the results. Thanks to Riemland Branch for hosting the event. It was well organised. We also want to thank the range officers for delivering such a professional service. View the
Limited Bolt Action (LBA) resultate/results

IGRF LBA Standaardklas
Wenner (links) Mnr. GJ Hugo
Tweede plek (regs) Mnr. IJ Booysen
Derde plek (afwesig) Mnr. HB de Kock
Uitslae kliek hier

IGRF LBA MSG-klas
Wenner (middel) Mnr. JS Janse van Rensburg
Tweede plek (links) Mnr. HJ Louw
Derde plek (regs) Mev. C Janse van Rensburg
Uitslae kliek hier

IGRF LBA Ope klas
Wenner (middel) Mnr. AD van Eck
Tweede plek (links) Mnr. JT Prinsloo
Derde plek (regs) Mnr. BJJ Steenkamp
Uitslae kliek hier

IGRF LBA .222 REM .223 klas
Wenner (middel) Mnr. IJ Booysen
Tweede plek (links) Mnr. JS Janse van Rensburg
Derde plek (regs) Mnr. HJ Louw
Uitslae kliek hier

Baanoffisiere van die dag

Brent Collie (regs) en die administrasiespan wat die geleentheid seep glad laat verloop het.
‘n Paar foto’s van die dag. Kliek op die foto om te vergroot.
Skuts kan vir Dorothy kontak vir die skakel na die res van die foto’s.