• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGS- VERENIGING

hunters jagters
hunters jagters

Jag Regulasies vir Vlak 3 van die Covid-19 Inperking – opgedateer

Die Dokument vanaf Departement Omgewingsake  wat vroeer die week gesirkuleer is, is deur baie jagters verkeerd geinterpreteer. 

Volgens die amptelike regulasies wat betrekking het op jag vir vlak 3 soos die Departement Omgewing, Bosbou en Visserye op Vrydag, 5 Junie 2020  in die Staatskoerant  gepubliseer is , is benuttingsjag toelaatbaar. Kliek hier.


Benuttingsjag se hoofdoel is die verkryging van wildsvleis vir eie gebruik.


Lede moet asseblief daarop let dat die regulasies slegs voorsiening maak vir jagters wat met die nodige dokumentasie oor provinsiale grense mag reis. Die regulasies maak nie voorsiening vir  nie-jagters om oor grense te reis nie. Jagters wat vir eie gebruik wil gaan jag, mag dit slegs onder die volgende voorwaardes doen:


Ingevolge regulasie 33(4), is jag deel van wildlewebestuursdienste en mag jagters oor distrik-, metro- en provinsiale grense reis onderhewig aan gesondheidsprotokolle vir bv. die aantal persone per voertuig en die dra van maskers in openbare plekke. Die grondeienaar moet `n permit uitreik aan elke persoon wat vir die doel reis. Kliek hier


Die jagter is ook verantwoordelik vir die nodige provinsiale jaglisensies soos die onderskeie provinsies in hulle ordonnansies bepaal. Sien artikel hier vir meer duidelikheid daaroor.


Die jagter mag slegs oorslaap by die jagbestemming.


Die grondeienaar van die jagbestemming is verantwoordelik vir die handhawing van gesondheidsprotokolle soos wat die regulasies vereis bv. monitering van besoekers  en personeel, voorsiening van ontsmettingmiddels en die deeglike skoonmaak van geriewe tussen jagte. Sien `n voorbeeld van die voorgestelde kontrolelys hier.


Vir diegene wat nog persoonlike beskermings toerusting benodig, sien hierdie katalogus en spesiale aanbieding vir lede.


Die jagter mag die wildsvleis vanaf die jagbestemming na sy/haar huis vervoer met die nodige toestemmingsdokument kliek hier. Let wel, sekere provinsies vereis spesiale permitte vir die vervoer van wildevark vleis (vlakvark, bosvark). Grondeienaars wat op die SA Jagters se aanlynstelsel geregistreer is of die plaaslike staatsveearts kan hierdie permitte uitreik. Lees gerus meer hier


Lede kan self al die aangehegte dokumente aflaai en uitdruk soos nodig.


Ek doen dan ook `n beroep op alle jagters om die regulasies te respekteer en om verandwoordelik op te tree.

Groetnis
Boetie Kirchner
Bestuurder Jagsake

Search

Share This Article

More Articles

error: Content is protected !!