As ‘n lid van die IUCN, het die Vereniging bygedra tot voorstelle aan Minister Creecy om ekonomiese herstel post-Covid-19 te bevorder, deur ‘n gesonde en produktiewe omgewing te verseker.
Die rol van wildlewe gebasseerde toerisme is beklemtoon en daar is gemotiveer dat dit ‘n toelaatbare aktiwiteit word op vlak 3 van inperking, gegewe spesifieke voorwaardes. Die dringendheid van ‘n nasionale wildsvleis strategy is ook beklemtoon. Verskeie ander voorstelle is ook gemaak ter bevordering van die wildlewe ekonomie.
Vir meer inligting, sien die volledige motivering aan die minister onder aangeheg.
As a member of the IUCN, the Association has contributed to proposals to Minister Creecy to promote post-Covid-19 economic recovery, by ensuring a healthy and productive environment.
The role of wildlife-based tourism has been emphasized and motivated to become a permissible activity at level 3 of restriction, given specific conditions. The urgency of a national venison strategy was also emphasized. Several other proposals have also been made to boost the wildlife economy.
For more information, see the full motivation to the minister below.
Filename | Size |
---|---|
![]() | 243.03 KB |