Die nasionale sportskietkampioenskap is op 27 en 28 Oktober 2023 by die Excalibur-skietbaan op Welkom gehou. Sandrivier-58 tak was die gasheer en het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Ons het groot waardering vir die baanoffisiere wat met hul harde werk en professionele optrede oor twee dae in die hitte die geleentheid vir die skuts moontlik gemaak het.
The national sport shooting championship was held at the Excalibur shooting range near Welkom on 27 en 28 October 2023. Sandrivier 58 Branch hosted this event with great success. Thanks to the range officers for their professionalism for making this a special occasion for shottists over two days in extremely hot conditions.














Baanoffisiere vir die dag. Baie dankie aan Liqui Moly vir hulle borgskap en die noodsaaklike skaduwee wat hulle afdakke gebied het.

Administrasiespan vir die dag wat gesorg het vir die merk van teikens en die inlees van die tellings.

Toesigspan vir die dag wat gesorg het dat alles skoon was en voetuie veilig was.
Van die foto’s wat op die dag geneem. Kliek op die foto om te vergroot.
Skuts kan vir Dorothy kontak vir die skakel vir al die foto’s.