• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING

SA JAGTERS- EN WILDBEWARINGS- VERENIGING

hunters jagters
hunters jagters

Nasionale Presidentskietkompetisie 2019

Die Lynx Optics/SAJWV Presidentskietkompetisie is op 14 September 2019 baie suksesvol aangebied deur die Bloemfontein tak op die Meerkatgat skietbaan ongeveer 20 km noord van Soutpan op pad na Bultfontein.


Vrydag was daar geleentheid vir skuts om op die Meerkatgat skietbaan in te skiet op 100 tot 300 m afstande in goed georganiseerde aflossings onder toesig van baanoffisiere. Die wind het gedurende die dag toenemend sterker begin waai en niks goed voorspel vir die volgende dag se kompetisie nie. Saterdag was ‘n warm dag en die lugspieëling (“mirage”) het toenemend ‘n rol gespeel soos die dag gevorder het, maar daar was baie min wind en die toestande was baie gunstig vir die skuts.


Baie geluk en baie dankie Pieter du Preez (voorsitter) en die span wat hom bygestaan het van die Bloemfontein tak, vir hulle gasvryheid, aandag aan detail, vriendelike administratiewe personeel en die afsluiting met ‘n heerlike ete en prysuitdeling – dit was besonders! Die baanbeamptes onder leiding van hoofbaanoffisier, Basie Bergh (Adjunk President) het op sy bekende gemaklike manier verseker dat alles glad verloop op die skietbaan in terme van dissipline en veiligheid en daar is net lof vanaf die skuts vir sy manier van dinge doen – baie dankie Basie!


Die Presidentskietkompetisie op streek- en nasionale vlak is vanjaar vir die vyfde keer geskiet met 3 ekstra skote uit die vryhand sitposisie op 100m vir die Vlakte skietoefening en 3 ekstra snapskote op 50m vir die Bosveldskietoefening (vir ‘n totaal van 24 skote vir die kompetisie). Hierdie vryhand skote is duidelik nie meer so ‘n groot faktor soos in die verlede nie aangesien 76 skuts vir die nasionale Platinum toekenning gekwalifiseer het. 


Baie geluk aan die wenners van die verskillende klasse:

Ope klas en kampioenskut: Gerhard Coertzen – Bloemfontein tak

Junior Klas: Wimpie Jacobs – Sterland tak

Dames klas: Yvette Aggenbach – Suikerbosrand tak

Senior Klas: Gawie Hattingh – Centurion tak se geskenkbewyse aan die plekwenners in die vier klasse!


Top 20

No   TakKlas
1 CoertzenBloemfonteinOpe
2MJ  de BeerTemboOpe
3PLvan TonderPta OosOpe
4PDJacobsLammergeierOpe
5WSTLaingGenl de la ReyOpe
6HJLouwPta OosOpe
7WJP JacobsSterlandJunior
8CNKrugelDuikerOpe
9BHerbstBloemfonteinOpe
10WJA KrielGenl de la ReyOpe
11RGSBronkhorstBaviaanspoortOpe
12WPRouxOlifantsOpe
13DJ van RooyenBloemfonteinOpe
14JH SchoemanRiemlandOpe
15JCLambrechtsVrystaat SandveldOpe
16GMClarkPretoria OosOpe
17JDJ TaljaardBaviaanspoortOpe
18GJ HattinghCenturionSenior
19GLStrydomSterlandOpe
20JCoetzeeSchweizerOpe

Juniors

No  TakKlas
1WJPJacobsSterlandJuniors
2KKriekBaviaanspoortJuniors
3SWVMeintjiesMpunginiJuniors

Nota: Baie geluk aan die drie juniors wat elkeen ook kwalifiseer vir die Platinum toekenning!

Dames

No  TakKlas
1YAggenbachSuikerbosrandDames
2MLaingGenl de la ReyDames
3Mvan der MerweKoedoeDames

Nota: Baie geluk aan die drie dames wat elkeen ook kwalifiseer vir die Platinum toekenning!

Seniors

No  TakKlas
1GJHattinghCenturionSeniors
2CWDErasmusHartbeesSeniors
3RCdu PreezMarico BosveldSeniors


Baie dankie aan Lynx Optics wat die dag geborg het met R50 000 se geskenkbewyse aan die plekwenners in die vier klasse!

Baanoffisiere

Basie Bergh (Hoof Baanoffiser) heel links en die baanbeamptes vir die dag

Dames

v.l.n.r. M van der Merwe (3 de), Y Aggenbach (1 ste), M Laing (2 de)

Juniors

K Kriek (2 de), WJP Jacobs (1 ste), SWV Meintjies (3 de)

Ope klas

v.l.n.r. President: Carl Arnold doen die oorhandiging, PL van Tonder (3 de), G Coertzen (1 ste), MJ de Beer (2 de)

Seniors

v.l.n.r. President: Carl Arnold doen die oorhandiging, RC du Preez (2 de), GJ Hattingh (1 ste), CWD Erasmus afwesig tydens die neem van die foto

Top 20


Volledige Resultate

FilenameSize
An Adobe Acrobat file 1-Pres shoot 2019 – Open53.44 KB
An Adobe Acrobat file 2-Pres shoot 2019- Juniors36.35 KB
An Adobe Acrobat file 3-Pres shoot 2019 Ladies36.04 KB
An Adobe Acrobat file 4-Pres shoot 2019 – Senior35.96 KB
An Adobe Acrobat file 5-Pres shoot 2019 – Platinum38.44 KB
Search

Share This Article

More Articles

error: Content is protected !!