• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      International Engagements
      Conservation FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations (new 2024 season coming soon)
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Firearms Home Page
      What We Offer
      Firearm Legislation
      Firearm Licence Applications
      Firearm Licence Renewals
      Competency
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Motivations and Endorsements
      Firearm Helpline & Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      News and Resources
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      SA Hunters Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      Firearms FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop

Photography Competition – Rules and Information

Fotografie Fotokompetisie – Reëls en Inligting

 

Deelname aan die Vereniging se fotokompetisie neem jaarliks toe, en ons nooi weer eens alle opbetaalde lede van die Vereniging uit om aan die 2023 Amateur Fotokompetisie deel te neem.

Die doel van die kompetisie is om die fotoportefeulje van die Vereniging uit te brei. Deur in te skryf vir die SA Jagters Fotokompetise, gee lede SA Jagters toestemming om lede foto’s oor ‘n wye verskeidenheid platvorms te gebruik. Lede sal ten alle tye erking ontvang vir die gebruik van foto’s.

Die 2023 kompetisie is oop vanaf 1 Oktober 2022 tot en met 30 September 2023.

Beoordelaars sal die foto’s volgens tegniese kwalitiet en die temas van die jaar beoordeel.


Erkenning aan kwalifiserende foto’s word as volg toegeken:

 

    • 60% tot 74%: Brons sertifikaat

    • 75% tot 89%: Silwer sertifikaat

    • 90% tot 100%: Goue sertifikaat

Lede wie se foto’s goud, silwer of brons verdien, se eerste goud-, silwer- en bronssertifikate sal binnekort op hulle lidprofiel gelaai word. Lede kan via hulle tak, goud, silwer- of bronsbalkies, soortgelyk aan die skietbalkies, bestel. Lede sal ook via e-pos ʼn afsonderlike digitale spogsertifikaat kry vir elke foto wat ʼn toekenning ontvang.


Aan die einde van die jaar se fotokompetisie word ʼn wenner in elke kategorie aangewys, Fotograaf-van-die-jaar en Foto-van-die-jaar gekies.

 

    1. Fauna en Flora DSLR/spieëlloos *(alles in die natuur eie aan Suider Afrika)

 

    • Fauna en Flora slimfoon/tablet *(alles in die natuur eie aan Suider Afrika)


3) Takaktiwiteite en Bewaring *
(die doen en late van lede op takvlak /enige bewaringsaksies of die teenoorgestelde van bewaring, soos besoedeling en strikke in die veld)


4) Die Skietbaan
DSLR/spieëlloos/slimfoon/tablet *(die gebeure op die skietbaan en gedurende kompetisies. ONTHOU vuurwapen- , skietbaan- en jagveiligheid moet deurgaans gehandhaaf word met die neem van foto’s)

5) Die Jagveld DSLR/spieëlloos/slimfoon/tablet *(mense en diere in die jagveld, wat gebeur om die jagveld, maar nie foto’s van gejagte diere nie. Stuur gerus foto’s van trofee- en gejagte diere aan Bokspog in SA Jagter/SA Hunter by bokspog@sahunter.org ONTHOU vuurwapen- , skietbaan- en jagveiligheid moet deurgaans gehandhaaf word met die neem van foto’s)

6) Mentorskap DSLR/spieëlloos/slimfoon/tablet *(die SA Jagters Mentorskap program kan hier besigtig word en graag wil ons die foto’s ontvang wat die program uitbeeld)

Vir kategorie 1 en 2 (Fauna en Flora) kan lede in totaal 5 foto’s per maand inskryf, en vir kategorie 3, 4, 5 en 6 (Takaktiwiteite en Bewaring, Die Skietbaan, Die Jagveld, Mentorskap) kan lede in totaal 5 foto’s per maand inskryf. Dus kan lede in totaal 10 foto’s per maand inskryf soos uiteengesit.

Reëls vir die Kompetisie

 

    1. Die kompetisies is oop vir alle opbetaalde lede van SA Jagters maar is uitsluitlik vir amateurfotograwe (persone wat nie fotografie as ʼn beroep beoefen nie)

    1. Inskrywings is gratis.

    1. Deelnemers mag slegs foto’s inskryf wat hulleself geneem het en dus die kopiereg op die foto besit.

    1. Deur in te skryf, gee deelnemers aan SA Jagters toestemming om die foto’s onbeperk vir die Vereniging se doeleindes te gebruik, sonder vergoeding, maar met volle erkenning aan die fotograaf.

    1. Inskrywings moet een foto per e-pos ingestuur word na sahuntphoto@gmail.com met die maand waarvoor ingeskryf word, in die onderwerpslyn.

    1. BAIE BELANGRIK: Stuur slegs een foto per e-pos-inskrywing en die onderstaande inligting moet elke inskrywing vergesel:

       

        1. Naam en van:

        1. SA Jagters-lidnommer:

        1. SA Jagters-tak:

        1. Selfoonnommer:

        1. E-posadres:

        1. Kategorie:

        1. Plek:

        1. Titel/beskrywing:

        1. Kamera:

        1.  Lens: (lens inligting nie vir slimfone nie)

            (Wenk: knip en plak die 10-punte lysie hierbo in jou e-pos vir elke inskrywing)

 

    1. BAIE BELANGRIK: Foto’s moet 300dpi, groter as 2MB en verkieslik kleiner as 10MB wees.

    1. Alle metadata moet sigbaar wees.

    1. Slimfoonfoto’s moet op die skaal 3:4 geneem wees, geen volraamfoto’s nie.

    1. Slimfoonfoto’s moet sonder filters en spesiale effekte geneem wees.

    1. Foto’s moet geen watermerke, handtekeninge of ander erkenningsmerke bevat nie.

    1. Beide volkleur en swart-en-wit foto’s word aanvaar maar aangesien volkleur vir meer doeleindes gebruik kan word, vra ons dat lede wat swart-en-wit foto’s inskryf ook die volkleur foto saamstuur vir die vereniging se foto portefeulje.

    1. Foto’s mag tot ‘n mate verwerk word, maar geen komponete mag bygevoeg of verwyder word nie. Die beoordeellaars behou die reg om foto’s te diskwalifiseer wat oormatig verwerk is.

    1. Dit is deelnemende lede se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle die reëls van die kompetisie verstaan en nakom. Rig enige navrae aan sahuntphoto@gmail.com.

    1. Foto’s wat erkening onvang sal op www.sahunters.co.za en in die SA Jagters nuusbrief bekend gemaak word.

    1. Slegs fotos van inheemse fenotipiese fauna en flora in hul natuurlike habitat en fotos van verantwoordelike en volhoubare jag- en skiet- praktyke sal aanvaar word.

    1. Foto’s kan slegs een keer vir die kompetisie ingeskryf word en soortgelyke foto’s van vorige inskrywings (bv. verskillende ”crop” of uit ‘n ander hoek afgeneem) sal nie vir die kompetisie kwalifiseer nie.

    1. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie in die verband sal gevoer word nie.

Share This Article

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on linkedin

More Articles

error: Content is protected !!