| Capacity | Name | E-mail address |
| Chairperson | Poena Meintjes | meintjesp@gmail.com 083 279 2382 |
| Communications Officer | Michelle Van Heerden | falcodor116@gmail.com |
| Deputy Chairperson | André Van Heerden | andre@twttraining.co.za |
| General Support Staff | Rene Erasmus | rene.erasmus1@gmail.com |
| General Support Staff | William Potgieter | gte@internext.co.za |
| Junior Trainer | William Potgieter | gte@internext.co.za |
| Membership Administration | Michelle Van Heerden | falcodor116@gmail.com |
| Secretary | Clinton Benghiat | cbenghiat@gmail.com |
| Senior Trainer | Michelle Van Heerden | falcodor116@gmail.com |
| Shooting Coordinator | André Van Heerden | andre@twttraining.co.za |
| Shooting Coordinator | Fanie van Jaarsveld | fvjaa@hotmail.com |
| Shooting Coordinator | Poena Meintjes | meintjesp@gmail.com |
| Shooting Coordinator | William Potgieter | gte@internext.co.za |
| Treasurer | Michelle Meintjes | michellem@areng.co.za |
| Trophy Coordinator | Pieter Erasmus | guesthouse@strelitziapromotions.com |
| Date | Type | Event | Location |
| 07-Jan-25 | Meeting (Committee) | Bestuursvergadering | Excalibur |
| 11-Jan-25 | Hunting & Shooting | Junior Streekskiet | Excalibur Shooting Range |
| 21-Jan-25 | Meeting (Committee) | Bestuursvergadering | Excalibur |
| 25-Jan-25 | Hunting & Shooting | Sandrivier-58 Klubskiet | Excalibur Shooting Range |
| 28-Jan-25 | Meeting (General) | Ledevergadering | Excalibur |
| Date | Type | Event | Location |
| 01-Feb-25 | Training | Junior Opleiding Kliniek | Excalibur Shooting Range |
| 08-Feb-25 | Hunting & Shooting | Sandrivier-58 Klubskiet | Excalibur Shooting Range |
| 22-Feb-25 | Hunting & Shooting | Streek Sportskiet (LBA & IGRF) | Excalibur Shooting Range |
| Date | Type | Event | Location |
| 04-Mar-25 | Meeting (Committee) | Bestuursvergadering | Excalibur |
| 08-Mar-25 | Hunting & Shooting | MDS Klubskiet | Excalibur Shooting Range |
| 15-Mar-25 | Hunting & Shooting | RS SPORT Ghongskiet | Goldfields Game Ranch |
| 29-Mar-25 | Hunting & Shooting | Sandrivier-58 Klubskiet | Excalibur Shooting Range |
Lede-vergaderings vind plaas by die Excalibur Skietbaan, sien die kalender vir datums.
Skietdae en opleiding vind plaas by die Excalibur Skietbaan. Sien die kalender vir datums.
Op 11 Januarie 2025 het Sandrivier-58 hul eerste Junior Streekskiet gehou vir die jaar by Excalibur Skietbaan in Welkom.
Altesaam 41 juniors van die volgende takke het deelgeneem:
Cheetah tak
Sandrivier-58
Vrystaat Sandveld
Suikerbosrand
Bloemfontein
Bothaville
Riemland
Daar was ook ‘n heerlike afkoel vir die kinders na die tyd met ‘n prettige waatlemoen-smeer en water springkasteel.
O/9 Veerluggeweer
1ste Dalton Reynecke (Sandrivier-58)
2de Zian Venter (Sandrivier-58)
3de Luhan Viljoen (Sandrivier-58)
O/13 Veerluggeweer
1ste Marco Coetsee (Cheetah)
2de Jaden Potgieter (Sandrivier-58)
3de Anje Maree (Vrystaat Sandveld)
O/13 Drukluggeweer
1ste Anje Maree (Vrystaat Sandveld)
2de Zian Venter (Sandrivier-58)
3de Reinhardt Peens (Sandrivier-58)
O/13 Randslag
1ste Jaden Potgieter (Sandrivier-58)
2de Zian Venter (Sandrivier-58)
3de Daniel Venter (Sandrivier-58)
O/16 Veerluggeweer
1ste Wijan Obetholzer (Sandrivier-58)
2de Migael van Riet (Sandrivier-58)
3de Hennie Schoeman (Sandrivier-58)
O/16 Rimfire
1ste Hennie Schoeman (Sandrivier-58)
2de Wijan Oberholzer (Sandrivier-58)
3de Rickus Steyn (Sandrivier-58)
O/18 Veerluggeweer
1ste Leandri Schoeman (Sandrivier-58)
O/18 Drukluggeweer
1ste Ilanza Nel (Vrystaat Sandveld)
2de Louis Steenkamp (Sandrivier-58)
O/18 Rimfire
1ste Louis Steenkamp (Sandrivier-58)
2de Ilanza Nel (Vrystaat Sandveld)
25m Presisie
1ste Wijan Oberholzer (Sandrivier-58)
2de Hennie Schoeman (Sandrivier-58)
3de Else-Marie Nel (Vrystaat Sandveld)
50m Presisie
1ste Wijan Oberholzer (Sandrivier-58)
2de Ilanza Nel (Vrystaat Sandveld)
3de Rickus Steyn (Sandrivier-58)
Die foto’s kan gesien word in die foto-album hier onder.
Die nuwe jaar het Saterdag 13/01 amptelik vir die Juniors afgeskop met die eerste streekskiet vir die jaar, wat te Sandrivier-58 in Welkom aangebied is.
Daar was 41 inskrywings in die verskillende klasse, met ‘n paar mooi tellings wat geskiet is.
Na afloop van ‘n baie warm skietdag, was daar ook baie pret vir oud en jonk. Die kinders het onder die sproeiers op die baan baljaar, op die springkasteel gespring en selfs die oumense met waterbomme bestook! Dit was voorwaar ‘n heerlike dag.
O/9 Veerluggeweer
1: A Maree (Vrystaat Sandveld) Telling: 146.08
2: L Potgieter (Sandrivier-58)
3: E Botha (Sandrivier-58) Afwesig
O/13 Veerluggeweer
1: Mnr JP Maree (Vrystaat Sandveld) Telling: 145.01
2: Mr J Potgieter (Sandrivier-58)
3: Mnr J Visser (Sandrivier-58)
O/13 Drukluggeweer
1: JP Maree (Vrystaat Sandveld) Telling: 142.04
2: A Maree (Vrystaat Sandveld)
3: J Visser (Sandrivier-58)
O/13 Randslag
1: J Potgieter (Sandrivier-58) Telling 140.03
2: W Fourie (Riemland) Afwesig
3: M Fourie (Riemland) Afwesig
O/16 Veerluggeweer
1: JHL Oberholzer (Sandrivier-58) Telling: 142.06
2: HJ Schoeman (Sandrivier-58)
3: I Kriel (Suikerbosrand)
O/16 Drukluggeweer
1: JHL Oberholzer (Sandrivier-58) Telling: 147.08
2: I Nel (Vrystaat Sandveld)
3: JLK Steenkamp (Sandrivier-58)
O/16 Randslag
1: HJ Schoeman (Sandrivier-58) Telling 142.03
2: JLK Steenkamp (Sandrivier-58)
3: JHL Oberholzer (Sandrivier-58)
O/18 Drukluggeweer
1: NJ Oosthuizen (Sandveld) Telling:134.05
2: S Botha (Suikerbosrand)
3: WJ Botha Afwesig
O/18 Randslag
1: NJ Oosthuizen (Vrystaat Sandveld) Telling:117.0
25m Presisie
1: JHL Oberholzer (Sandrivier-58) Telling: 251.3
2: I Nel (Vrystaat Sandveld)
3: J Potgieter (Sandrivier-58)
Gedurende die Nasionale Kongresdinee het Sandrivier-58 die T1000 Kampioentak toekenning ontvang
SA Jagters Sandrivier-58-tak het ‘n Streekskiet aangebied, Saterdag 24 Augustus, met 84 skuts teenwoordig. Handwapen en presisie tabelle sowel as LBA was geskiet. Andrè van Heerden het ‘n inligtings praatjie ten op sigte die IGRF aangebied . Dit was ‘n heerlike dag in samewerking met Crown National. Chef Vaatjie en die span van Crown National het kos die gemaak en verkoop ten bate van Huis Salomè, ‘n huis vir seniors in Welkom. Chef Vaatjie het die medalje’s aan die wenskuts oorhanding.
Die fondse wat ingesamel is, is vanoggend, Vrydag 30 Augustus, oorhandig aan Huis Salomè.
Met ‘n gesonde landwye teenwoordiging van lede, reik SA Jagters gereeld uit na die wyer gemeenskap, met bydraes wat help waar dit nodig is. SA Jagters is nie net ‘n jag en skiet vereniging nie, maar is gereeld besig met ondersteuning in plaaslike gemeenskappe en op die bewaringsfront.

Die Sandrivier-58-tak het reeds verskeie Nasionale Skietkampioenskappe aangebied by die Excalibur Skietbaan, lees gerus meer in die onderstaande skakels.