Dirk Swanepoel van Marico Bosveld-tak is aangewys as SA Jagters se Fotograaf van die jaar vir 2024. Gedurende 2024 het Dirk in drie kategorieë deelgeneem: Fauna en Flora vir DSLR/ML, Buffels en Die Jagveld. In hierdie kategorieë het hy agt platinum en meer as 60 goue toekennings vir sy foto’s verwerf. Dirk se foto van die Europese byevangers het hom ook die titel van die Foto van die Jaar 2024 besorg.
Lees gerus Dirk Swanepoel, fotograaf van die jaar vir 2024 se verbintenis met die natuur en fotografie.
Category winners 2024
Top 20 2024 Platinum photographers
(Read the 2025 rules and information here)
Kategoriewenners 2024
Top 20 2024 Platinum fotograwe
(Lees die 2025 reëls en inligting hier)