SA Jagters ondersteun sy lede in die nakoming van die wettige vereistes om ‘n vuurwapen te besit en te gebruik.
Die Vereniging verteenwoordig lede se belange in relevante nasionale forums en in regsprosesse rakende wettige vuurwapenbesit.
Ons vuurwapenhulplyn het toegewyde personeel om lede se navrae oor vuurwapenverwante sake soos lisensie-aansoeke, bevoegdheidsertifikate, en endossemente wat hul lisensie-aansoeke vergesel, te beantwoord.
‘n Geïntegreerde, aanlyn lede-administrasiestelsel bied lede maklike toegang om hul inligting oor vuurwapens, ammunisie, jag en sportskietrekords onder hul profiele te stoor.
Kategorieë
Vuurwapenlisensie-hulplyn
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
Vuurwapenwetgewing
Aansoekproses vir Vuurwapenlisensies
Toegewyde Status Jagters en Sportskuts
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
Gereelde Vrae oor Vuurwapenlisensies
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.