• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

GEREELDE VRAE

VUURWAPENLISENSIES

firearm licences ownership

ONS HOU JOU INGELIG – ONS FOKUS

Wat is die voorvereistes om ‘n vuurwapen te besit?

  • Suid-Afrikaanse burgerskap
  • 21 jaar oud
  • Geen kriminele rekord nie
  • Geen aanklag van nalatige gebruik van ‘n vuurwapen nie
  • Geldige bevoegdheidsertifikaat na suksesvolle voltooiing van die voorgeskrewe vuurwapenbevoegdheidsopleiding by ‘n geakkrediteerde opleidingsinstansie vir die spesifieke vuurwapen
  • Geldige lisensie of permit vir daardie spesifieke vuurwapen uitgereik ingevolge die Wet op die Beheer van Vuurwapens

Hoe help SA Jagters sy lede met vuurwapenlisensies?

SA Jagters help lede om aan die wetlike vereistes te voldoen om ’n vuurwapen te besit.

Hoe doen ek aansoek vir ‘n bevoegdheidsertifikaat?

  • Voltooi eers die relevante bekwaamheidsopleiding by ‘n geakkrediteerde opleidingsentrum voordat jy kan aansoek doen vir ʼn bevoegdheidsertifikaat.
  • Doen aansoek by SAPS met die nodige dokumente. Kry al die inligting hier Aansoek vir Bevoegdheid.

Wanneer doen ek aansoek om die hernuwing van ‘n bestaande vuurwapenlisensie?

  • Dien ʼn hernuwingsaansoek in minstens 90 dae voor die vervaldatum van die huidige vuurwapenlisensie. Kry al die inligting hier Hernuwing van Vuurwapenlisensie

Geldigheidsperiode van lisensies

  • Handwapen vir selfverdediging – 5 jaar (Artikel 13)
  • Geleentheidsjag en sportskiet – 10 jaar (Artikel 15)
  • Toegewyde jag en sportskiet – 10 jaar (Artikel 16)
  • Professionele jag – 10 jaar (Artikel 16A)
  • Besigheid as ‘n wildboerdery of jagonderneming – 10 jaar (Artikel 20)
  • Besigheid anders as wildboerdery of jagonderneming – 5 jaar (Artikel 20)
  • Swartkruit/Voorlaaier – 10 jaar (bevoegdheidsertifikaat word benodig)

Is groen lisensies nog geldig?

  • Die ou groen vuurwapenlisensies wat onder die vorige vuurwapenwet uitgereik is, is steeds geldig. Indien die vuurwapeneienaar egter reeds ʼn hernuwingsaansoek (wit lisensie) ingevolge die Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) ingedien het, is die groen lisensie ongeldig. Lees meer hier.

Wanneer word ‘n luggeweer as ‘n vuurwapen beskou?

Die Wet op Beheer van Vuurwapens se definisie vir ʼn luggeweer: Luggeweer beteken enige toestel vervaardig om ‘n koeël of enige ander projektiel af te vuur –

  • met ‘n kaliber van minder as 5.6 mm (.22 kaliber); of
  • met ‘n trompenergie van minder as 8 joules (6 voet-pond) deur middel van saamgeperste gas en nie deur middel van brandende dryfmiddel nie”

Stuur vir ons jou vrae, kommentaar of voorstelle

error: Content is protected !!