SA Jagters is by die SAPD geakkrediteer as:
Jagvereniging (FAR): Nr. 400001
Sportskietorganisasie: Nr. 1300091
Beroepsjagvereniging: Nr. 1300124
SA Jagters het ‘n toegewyde vuurwapenlisensie-hulplyn met kundige personeel wat verantwoordelike vuurwapeneienaarskap volgens die Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) fasiliteer.
Ons vuurwapenlisensie-hulplyn:
‘n Geïntegreerde aanlyn lede-administrasiestelsel:
‘n Selfoon-App:
*Let asseblief daarop dat die App beperk is tot hierdie funksies.