• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

BRANCH INFORMATION

BRANCH INFORMATION

TAKINLIGTING

TAKINLIGTING

sa hunters branch jagters takke
sa hunters branch jagters takke

marico bosveld-tak/Branch

marico bosveld-tak/Branch

Noord Wes / North West - Kalahari Bosveld

Rustenburg

Chairperson René Van Niekerk juan.vanniekerk@vodamail.co.za
082 456 7364
Deputy Chairperson Christo Du Plessis christo@kybs.co.za
Deputy Chairperson Kobus Botha kobusbotha84@gmail.com
General Support Staff René Van Niekerk juan.vanniekerk@vodamail.co.za
General Support Staff Ashley Huyser huyserashley17@gmail.com
Junior Trainer Kobus Botha kobusbotha84@gmail.com
Membership Administration René Van Niekerk juan.vanniekerk@vodamail.co.za
Secretary Jenny Du Plessis accounts@kybs.co.za
Senior Trainer Kobus Botha kobusbotha84@gmail.com
Shooting Coordinator Pieter Van Der Westhuizen pieterww1976@gmail.com
Shooting Coordinator Rupert Huyser heinrichruperthuyser@gmail.com
Shooting Coordinator Christo Waldeck stoffie.waldeck@gmail.com
Shooting Coordinator Andre Wiesner Andre.Wiesner@glencore.co.za
Shooting Coordinator Christo Du Plessis christo@kybs.co.za
Shooting Coordinator Danie van Heerden jpn067@outlook.com
Shooting Coordinator Jacques Van Der Westhuizen jacquesvalk@mweb.co.za
Shooting Coordinator Danie Langner dlangner@unisa.ac.za
Shooting Coordinator Stefan Strauss straussstefan6@gmail.com
Shooting Coordinator Martin Nel martincornellnel@gmail.com
Shooting Coordinator Henk de Neys henk.dn100@gmail.com
Shooting Coordinator Kobus Botha kobusbotha84@gmail.com

Tak-kalender / Branch Calender

DateTypeEventLocation
12 Apr 2025 All dayShootingBranch ShootDerby Shooting Range
12 Apr 2025 All dayMeeting (General)Branch meetingDerby Shooting Range
DateTypeEventLocation
10 May 2025 All dayMeeting (General)Branch meetingDerby Shooting Range
10 May 2025 All dayShootingBranch ShootDerby Shooting Range
DateTypeEventLocation
14 Jun 2025 All dayMeeting (General)Branch meetingDerby Shooting Range
14 Jun 2025 All dayShootingBranch ShootDerby Shooting Range
28 Jun 2025 All dayShootingPresident and Inter branch shootDerby Shooting Range
DateTypeEventLocation
12 Jul 2025 All dayShootingBranch ShootDerby Shooting Range
12 Jul 2025 All dayMeeting (General)Branch meetingDerby Shooting Range
DateTypeEventLocation
09 Aug 2025 All dayTrainingWomans day training eventDerby Shooting Range
30 Aug 2025 All dayShootingJunior regional shootDerby Shooting Range
DateTypeEventLocation
13 Sep 2025 All dayShootingBranch ShootDerby Shooting Range
13 Sep 2025 All dayMeeting (General)Branch meetingDerby Shooting Range
DateTypeEventLocation
11 Oct 2025 All dayMeeting (General)Branch meetingDerby Shooting Range
11 Oct 2025 All dayShootingBranch ShootDerby Shooting Range
DateTypeEventLocation
29 Nov 2025 All dayShootingTop Shot 2025 CompetitionDerby Shooting Range

Skietnuus

Takskiet 8 Maart

Marico Bosveld-tak bied ʼn verskeidenheid skietoefeninge aan wat vir beginners tot ervare skuts geleenthede bied om hulle skietvaardighede te oefen. Tydens die skietdag op 8 Maart het die .22 baan weer heelwat vroue en junior skuts gelok, terwyl dit ook die ideale plek is waar juniors oor skietbaanveiligheid kan leer.

Veral die semi-outomatiese haelgeweerskietoefening is vir die brawe skuts wat ʼn uitdaging soek.

Die langbaan is altyd baie gewild onder ervare skuts en 15 mans- en vroueskuts het hulle vernuf op die ribbokteiken kom toets in die staan-, sit- of lêposisie.

Marico Bosveld-tak se eerste tak-skietdag vir 2025 het op 8 Februarie plaasgevind. Die MDS is op drie bane aangebied en was veral uitputtend. ’n Klassifikasieskietoefening is ook aangebied. Ongeveer 20 skuts het hulle vernuf kom wys en goeie oefening ingekry voor die volgende streekskietbyeenkoms.

Tien skuts waarvan die juniors ongeveer die helfte was het aan die gewilde .22 skietoefening deelgeneem en dit terdeë geniet.

Vyftien skuts het meegedoen aan die haelgeweerskietoefening en hulle vernuf met valplate en snelvuur beproef.

Die langgeweerskietoefening het baie aftrek gekry met sowat 20 skuts wat deelgeneem het. Ervare skuts het in die blouwildebees-skietoefening op 150 meter bewys dat hulle op die jagveld ook sukses sal kan behaal.

Die skietoefening vir semi-outomatiese vuurwapens hou altyd ʼn paar verrassings in en is gewild onder mans en vroue. Ongeveer 10 skuts het daaraan deelgeneem.

Ons Januarie-skietkalender het afgeskop met die MDS-klassifikasie skietdag op die Derby-skietbaan waaraan vyf vroue en tien mans deelgeneem het. Almal was super opgewonde om vir die eerste keer in 2025 te gaan skiet en die bietjie reën kon nie die geesdrif demp nie.

Sowat 50 skuts het in November 2024 deelgeneem aan Marico Bosveld-tak se Topskut 2024-kompetisie. Die byeenkoms was gekenmerk deur verskeie uitstallers, verversings en goeie ondersteuning deur oud en jonk. Die top skuts is beloon met goeie pryse. Die takbestuur bedank die borge, skuts en baanoffisiere wat verseker het dat hierdie ʼn besondere en suksesvolle geleentheid was.

Baie dankie aan die voglende borge: Off course golf promotions; Marelaine Neumeyer; Byleveld Handelaars; Jurie Boshoff; Obaro; Beretta; SA Jagters; Newrak Mining; Louis Vorster; Nyati; en Etienne en Adri.

 

Vroueskietdag

Die Vroueskietdag 9 Augustus was ‘n reuse sukses. Ons bedank almal wat dit moontlik gemaak het en al die dames wt die dag saam met ons kom geniet het. Lees die artikel geniet die baie foto’s!

Lees alles hier!

Die tak se skietdag by Derby op 13 Julie was ʼn opwindende geleentheid met ghongs en valplate wat weergalm het. Gelukkig was die wind ons vroegoggend genadig. Die skietdag het skuts geleentheid gebied om met langgeweer, handwapen, .22, haelgeweer en semi-outomatiese vuurwapens te skiet. Dit was ʼn heerlike dag wat tot laat middag geduur het.

Marico Bosveld-tak het 25 Mei sy eerste Junior Streekskietbyeenkoms aangebied. Die junior skuts se selfvertroue op die skietbaan het beslis beïndruk. Dit laat ‘n mens goed voel om te weet dat hulle die toekoms van die vereniging is. Skietopleiding van die jeug moet voorkeur geniet. Dit was ‘n baie suksvolle dag. Ons sien reeds baie uit na 2025 se byeenkoms.

Baie geluk aan ons skut Marli Burger met silwer tydens die MDS Streekskiet, aangebied deur Suikerbosrand-tak Mei 2024.

Marico Bosveld-tak se tweede Presidentskietbyeenkoms in April het 41 skuts opgelewer. Die weer op Derby-skietbaan was aanvanklik ʼn uitdaging, maar die byeenkoms was ʼn sukses, veral vir Alewyn Conradie wat ʼn telling van 720/720 met 23/24 V-kolle aangeteken het.

Alhoewel die Presidentskietbyeenkoms in Maart net ʼn beskeie 21 skuts begin het, was dit ʼn goeie oefening vir die nuwe bestuurspan en het die dag glad verloop. Ons sien uit na ʼn groter opkoms vir die volgende byeenkoms.

Baie geluk aan ons skuts René van Niekerk, Ansoné Krüger en Elnandré Richter met medaljes in die MDS Streekskiet, aangebied deur Diamant-tak Maart 2024.

Ledevergadering

Ledevergaderings vind plaas na afloop van die takskiet elke maand, op die tak-kalender aangedui.

Opleiding

Kontak vir Kobus Botha na 4uur in die middag (kyk op takbestuur)

Skietdae

Skietdae is aangedui op die tak-kalender.

Ander Nuus

Die tak het op Saterdag 25 Januarie 2025 uitgestal by die NG Kerk se 175-jaar feesvieringe. Dankie aan André Richter en sy gesin wat die leiding geneem het met die beplanning en bestuur van die stalletjie. Die hooi wat Jurie Boshoff vir die uitstalling geskenk het, is aan DBV op Rustenburg geskenk vir die donkies.

Dankie ook aan die Inyathi Park Sporting Supplies vir die items wat hulle vir die stalletjie geskenk het.

Gedurende die tak se eerste ledevergadering op 22 Januarie 2025 het lede spesiale toekennings ontvang vir hulle bydraes aan die tak. Baie geluk aan André Richter, Renè van Niekerk, Christoph Malan, Elnandré Richter, Mari Burger, Andrè Roodt en Janco Scheepers van Byleveld Handelaars. Baie geluk aan Klaus Fisher wat die ‘Grootskinkerdop’’ gewen het.

Graag bedank ons die volgende persone wat finansieël en in bloed en sweet bygedra het:

  • Danie van Heerden
  • Des du Plessis
  • Pieter van der Westhuizen
  • André Richter
  • René van Niekerk
  • Christo en Jenny du Plessis
  • Christopher Malan
  • Elnandré Richter
  • CJ van Emmenis

 

Foto-album / Photo Gallery 2025

Foto-album 2024

error: Content is protected !!