| Capacity | Name | |
| Chairperson | Philip Nieuwoudt | NieuwoPF@eskom.co.za Cel: 082 874 1056 |
| Deputy Chairperson | Pottie Potgieter | pottiep448@gmail.com |
| Secretary | Elisna Delport | lisna.scheepers@yahoo.com |
| Communications Officer | Elisna Delport | lisna.scheepers@yahoo.com |
| Treasurer | Lizette Potgieter | Lizettepotgieter@gmail.com |
| Senior Trainer | Paul Wynand Greyvensteyn | wynandg@jenny.co.za |
| Junior Trainer | Paul Wynand Greyvensteyn | wynandg@jenny.co.za |
| Shooting Coordinator | E Moll | trioslaghuis0@gmail.com |
| Conservation Coordinator | Jaco Kwakernaak | kwakerj@eskom.co.za |
| IT/Website Coordinator | Richard Scholtz | richie.scholtz@gmail.com |
| Hunting | Jan Marais | Cel: 082 566 2529 |
Ledevergaderings vind die eerste Maandag van elke maand by die Volksrust Golfklub plaas om 18:00.
| 03 Mar 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 07 Apr 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 05 May 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 02 Jun 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 07 Jul 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 04 Aug 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 01 Sep 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 06 Oct 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 03 Nov 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| 01 Dec 2025 18:00 – 19:00 | Meeting (General) | Maandelikse Vergadering | Volksrust Golfclub |
| Date | Type | Event | Location |
| 24 May 2025 All day | Shooting | Vlakte, Bosveld asook Handwapen | Amersfoort Skietbaan |
| Date | Type | Event | Location |
| 21 Jun 2025 All day | Shooting | Haelgeweer, .22 asook Handwapen | Amersfoort Skietbaan |
| Date | Type | Event | Location |
| 12 Jul 2025 All day | Shooting | Jakkals, Vlakvark en Handwapen | Amersfoort Skietbaan |
| Date | Type | Event | Location |
| 23 Aug 2025 All day | Shooting | Handwapen | Amersfoort Skietbaan |
| Date | Type | Event | Location |
| 20 Sep 2025 All day | Shooting | 3-Kamp Kompetisie | Amersfoort Skietbaan |
| Date | Type | Event | Location |
| 18 Oct 2025 All day | Shooting | Semi-outomaties asook Takties | Amersfoort Skietbaan |
| Date | Type | Event | Location |
| 22 Nov 2025 All day | Shooting | Oopvisier asook Rewolwer | Amersfoort Skietbaan |
Senior Opleiding
Kontak vir Wynand Greyvenstein vir inligting oor kursusse en ander navrae aangaande opleiding.
Sonkykerbewaringsprojek
Die Majuba-tak van SA Jagters bedien lede in die Volksrust-omgewing van suidelike Mpumalanga wat ook die habitat is waar die reuse gordelakkedis, oftewel sonkyker, voorkom. Hierdie besondere diertjie kom slegs in Suid-Afrika se grasvelde voor waar hulle in gate onder die grond woon. Sonkykers, ook bekend as ouvolk, se bewaringstatus word as kwesbaar gelys. Hulle habitat op die grasvelde word stelselmatig deur uitbreidings in landbou- en mynboubedrywighede oorgeneem. Die Majuba-tak het ʼn bewaringsprojek geloods om die skaars reuse gordelakkedis te beskerm en om mense bewus te maak van die bewaring van die Cordylus Giganteus.
Lees die baie interesante artikel oor die Sonkykers.
Kontak Jaco Kwakernaak om betrokke raak.
SA Jagters se mentorskapprogram moedig ervare skuts/jagters aan om jongmense of nuwelinge in die vereniging onder hulle vlerk neem.
Só het Dirk Venter van Majuba-tak, tydens ʼn skietdag in Augustus 2018, vir die 17-jarige Marco Louw ʼn paar skietlesse gegee. Dis nou sewe jaar later en Marco het sy mentor, Dirk, by ʼn streekskietkompetisie op 15 Februarie uitgestof. Dirk het Marco geluk gewens en gesê hy het geweet die dag sal kom dat Marco sy mentor die loef sal afsteek.