• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

BRANCH INFORMATION

BRANCH INFORMATION

TAKINLIGTING

TAKINLIGTING

sa hunters branch jagters takke
sa hunters branch jagters takke

Tuinroete-tak / Garden Route Branch

Tuinroete-tak / Garden Route Branch

Oos-Kaap / Eastern Cape

Mosselbaai/George/Wilderness/Knysna omgewing, Stilbaai/Riversdal/Albertina omgewing en Klein Karoo

Capacity Name E-mail address
Chairperson Monte Bylsma montebylsma@gmail.com
082 469 7447
Conservation Coordinator Gerhan Archer gerhanarcher@iafrica.com
Deputy Chairperson Duncan Smith duncan@moerasrivier.co.za
Membership Administration Damien Blom damien.blom@gmail.com
Secretary Linda Swanepoel linda.swanepoel.ls@gmail.com
Shooting Coordinator Gerhard Van As gerhard.vanas@rclfoods.com
Shooting Coordinator Janco Ras jcrasplumbers@outlook.com
Treasurer Jaco Louw jacolouw6301@gmail.com
Trophy Coordinator Mias Strauss miasstr@gmail.com

Tak-kalender / Branch Calender

Aankondigings / Anouncements

Die volgende ledevergadering vind plaas op 12 Februarie om 19:00 by die Voortrekkersaal in Caledonstraat (oorkant die Botaniese Tuin). ’n Kundige gasspreker sal ’n aanbieding doen oor boedels, erflatings van wapens en huissekuriteit.

Opleiding vir baanoffisiere word in die namiddag op 8 Februarie aangebied. Belangstellendes kan Gerhan Archer bel by 082 567 6941.

Tuinroete-tak se volgende skietdag is op Saterdag 8 Februarie by On Target-skietbaan. Inskiet begin om 08:00 en skiet om 09:00

Taknuus / Branch News

Laai die volledige nuusbrief in Engels en Afrikaans hier af

Tydens Tuinroete-tak se ledevergadering op 13 Februarie, het Ford Winnertz, ‘n afgetrede boedelprokureur, die belangrikheid van ʼn behoorlike testament verduidelik. Twee lede van MSec het op hul beurt persoonlike veiligheid en sekuriteit onder lede se aandag gebring.

Die tak benodig meer mense om op skietdae te help met administrasie, opstel van teikens, en as baanoffisiere. Lede wat bereid is om te help, kan die voorsitter kontak vir meer inligting.

Na Rudi Kruger se bedanking benodig die tak ’n MDS-koördineerder. Lede wat belangstel kan die voorsitter kontak.

Laai die volledige nuusbrief in afrikaans en engels hier af

Die volgende ledevergadering vind plaas op 12 Februarie om 19:00 by die Voortrekkersaal in Caledonstraat (oorkant die Botaniese Tuin).

’n Kundige gasspreker sal ’n aanbieding doen oor boedels, erflatings van wapens en huissekuriteit.

Tekort aan baanoffisiere:
Die tak benodig meer baanoffisiere om te verseker dat al ons skietdae vlot verloop. Daar is tans ʼn klein groepie baanoffisiere op ons lys wat byna al die diensbeurte doen. Hulle verdien ʼn blaaskans. Ons doen ʼn beroep op die ander baanoffisiere om na vore te kom en hulleself beskikbaar te stel. Baanoffisiere behoort minstens drie skietdae per jaar diens te doen om hulle status te behou.

Ons soek ook na lede wat bereid is om uit te help met administratiewe take by skietdae en ander geleenthede. Selfs lede wat nie skiet nie, kan ’n groot bydrae lewer wat terselfdertyd as ʼn aktiwiteit vir toegewyde status tel. Tree asb. in verbinding met die voorsitter en bied jou hulp aan. Lede wat uithelp as baanoffisiere of met administrasie by skietdae kry die voordeel om die skietdag gratis by te woon.

Lees die volledige nuusbrief hier

Die nuwe jaar het al ʼn paar sonsopkomste beleef. Ek en my bestuur wens lede ʼn jaar van goeie gesondheid en voorspoed toe. Gebruik elke geleentheid om nuwe herinneringe te versamel, hetsy in die jagveld, op die skietbaan of in ons wonderlike omgewing.

Die 2025-kalender is reeds uitgestuur maar ek deel graag die volgende hoogtepunte waarna lede kan uitsien.

  • 25 Januarie 2025: Tuinroete President Intertak-skietbyeenkoms by On Target. Begin reeds vroeg in die jaar om jou vereistes vir die handhawing van toegewyde sportskut- of jagterstatus te versamel. Deelnemers moet vroeg hiervoor registreer.
  • .22 en PCP Sportskietbyeenkomste waaraan oud en jonk kostedoeltreffend kan deelneem. Bring gerus die luggewere en maak die kleinkinders touwys om na teikens te skiet. Veldskietteikens en silhoeëtte is beskikbaar.
  • MDS pistoolskiet op elke derde Saterdag van die maand saam met die OSC-groep by On Target is ʼn uitstekende geleentheid om pistoolskietvaardighede te verbeter. Deelnemers moet eers die MDS-oriënteringsessie bywoon voordat hulle hieraan deelneem. Bel Duncan Smith by 072-133-7435 vir inligting.
  • Kleiduifskiet :Stof die haelgewere af en kom skiet saam by die Outeniqua kleiteikenklub (Glentana-afrit) elke Saterdag vanaf 10:00. Die klub is goed toegerus met Skeet, Trap en Compak-bane. Bel Gerhard van As vir meer inligting. Lede kan deelname aan hierdie aktiwiteit op die aanlyn lede administrasiestelsel voeg. Ons beplan om vanjaar ʼn paar veerwild jaggeleenthede te organiseer.
  • Langafstand en ghongskiet word by die Trutersdal-skietbaan in die klein Karoo 55km buite die dorp aangebied. Bel Deon Crouse by 082-560-1711
  • 8 Februarie by On Target. Deon beplan ’n 300m Blackjack skiet waartydens die langafstand skuts hulle behoeftes is vir hierdie dissipline kan deel.

Laai nuusbrief hier af

Ledevergaderings / Members meetings

Sien asb op die tak-kalender.

Sluit aan by die tak se kommunikasiegroep WhatsApp-groep

View on branch calendar

Stay in touch by joining the branch WhatsApp-group

Opleiding / Training

Kontak Gordon Engelbrecht, hy bied die opleiding vir toegewyde jagterstatus aan.

Contanct Gordon Engelbrecht for dedicated hunter training.

Jaggeleenthede / Hunting Opportunities

Tuinroete Branch covers the Klein and Central Karoo regions that offer ample opportunities to hunt game birds such as Egyptian geese, guineafowl, francolin, rock pigeon, and Cape spurfowl.

Die Tak se bedieningsgebied grens aan die Klein en Sentrale Karoogebiede. Binne die Tuinroete-streek is daar heelwat jaggeleenthede vir veerwild nl. kolgans, makou, tarentaal, kransduif en Kaapse fisant.

Skietdae

Takskietdae word elke tweede Saterdag van die maand by die On Target-skietbaan naby George gehou.

Meer inligting oor die skietdae word met die WhatsApp-groep aan lede gestuur. Hou ook Tuinroete-tak se Facebook-blad dop vir nuus oor aktiwiteite.

Vuurwapenveiligheid is ʼn prioriteit. Elke vuurwapen moet in ʼn sak of tas na die baan vervoer word. Die vuurwapen moet in die sak of tas bly totdat die baanoffisier die bevel gee om dit uit te haal.

Lede wat probleme ervaar met sit- en lêposisies, moet hulle eie stoeltjies saambring.

Lede kan elke derde Saterdag van die maand deelneem aan die MDS-oefening vir pistoolskuts om hul vaardighede met ʼn handwapen te verbeter. Belangstellendes wat dit wil bywoon, moet Rudi skakel by 082-809 -825 na 17:00 om te bespreek.

Vir die lede wat graag hulle haelgewere wil afstof, bied die Outeniqua kleiteikenklub (Glentana-afrit) elke Saterdag vanaf 10:00 skietgeleenthede aan. Die klub is goed toegerus met Skeet, Trap en Compak-bane. Bel Duncan Smith by 072-133-7435 vir meer inligting. Lede kan hierdie deelname byvoeg by hulle skietaktiwiteite op die aanlyn lede-administrasiestelsel.

Vir die lede wat graag hulle haelgewere wil afstof, bied die Outeniqua kleiteikenklub (Glentana-afrit) elke Saterdag vanaf 10:00 skietgeleenthede aan. Die klub is goed toegerus met Skeet, Trap en Compak-bane. Bel Duncan Smith by 072-133-7435 vir meer inligting. Lede kan hierdie deelname byvoeg by hulle skietaktiwiteite op die aanlyn lede-administrasiestelsel.

Met die hitte in die Klein-Karoo vir eers iets van die verlede, gee ons weer aandag aan lang afstand- en ghongskiet op die Trutersdal-skietbaan 55 km buite die dorp. Belangstellendes kan Gerhard van As bel by 082-771-4037.

Rob Fischer bied elke laaste Saterdag van die maand ʼn skietgeleentheid aan by die Kmdt. Gideon Scheepers-skietbaan, 15 km van Oudtshoorn uit op die Kangogrotte pad. Belangstellendes kan Rob Fisher bel by 083-284-8462.

Lede van Stilbaai, Albertinia en Riversdal kan Koos Barnard bel as hulle elke eerste Woensdagmiddag van die maand om 14:00 by Stilbaai wil gaan skiet.

Skietsake / Shooting affairs

Die tak bied nie in Mei enige gewone maandelikse skietdae aan nie. Al die topskuts neem op Saterdag, 10 Mei op Aberdeen aan die Intertak Presidentskietdag deel.

Op 17 Mei is daar ʼn langafstandskiet op die Trutersdal-skietbaan in die Langkloof. Skakel Deon vir meer inligting.

Die volgende tak-skietdag is op 14 Junie met die vlakte- en bosveld skietoefeninge, en die gewone ander dissiplines.

Ander skietaktiwiteite gaan voort volgens die gewone skedule.

MDS:– Elke derde Saterdag van die maand by On Target

Haelgeweer: kleiteikenskiet elke Saterdag met OCTC

Langafstandskiet: Rig navrae aan Deon Crouse

Skakel in by Tuinroete-tak

Ontvang alle inligting oor aktiwiteite via die WhatsApp-groep. Gebruik die onderstaande skakel om aan te sluit.    https://chat.whatsapp.com/H9R9lSVU4MlH9mLP5pVNGq

Ons volgende maandelikse skietdag vind op 8 Maart by On Target plaas. Skietoefeninge sluit in .22/PCP, handwapen, en probleemdiere soos jakkals en vlakvark op die langbaan.

Op 12 April bied ons die Lapua Uitdaagkompetisie aan. Kategorieë sluit in randslag (50 meter) en senterslag (100 meter) enige kaliber tot op .30 –. Die inskrywingsfooi sluit een teiken in. Skuts moet addisionele teikens koop vir deelname in mee kategorieë. Sandsakke word toegelaat asook bankrus: 10 skote vir .22 kaliber en 5 skote vir senterslag

Tuinroete-tak se skietspan vaar uitstekend in die Intertak-spanskietkompetisies. Hulle het weer op 22 Februarie op Kareedouw uitgeblink.

SA Jagters se nasionale kampioenskap vir 2025, sal weer verdeel word in ʼn noordelike en ʼn suidelike streek om reiskoste vir skuts in die suidelike dele van die land te verminder.

Die tak bied vanjaar weer verskeie Intertak-haelgeweerskietdae aan.

Lede in die Riversdal/Stilbaai gebied kan inskakel by Koos Barnard se skietdae op Riversdal.

Lede noord van die Outeniquaberge kan by Rob Fisher op Oudtshoorn inskakel.

Members can participate in the MDS for pistol every third Saturday of the month to improve their handgun skills. Please phone Rudi at 082- 809-825 after 17:00 to book.

The Outeniqua Clay Pigeon Shooting Club (Glentana exit) offers shotgun shooting every Saturday from 10:00. The club is well-equipped with Skeet, Trap, and Compak ranges. Phone Duncan Smith at 072-133-7435 for more information. Members can add this participation to their shooting activities on the online member administration system.

The Garden Route branch is hosting an inter-branch shotgun shooting day (50 clays) on July 20 at the Outeniqua Clay Target Club. It costs R475 per participant. Refreshments will be available.

With the cooler weather in the Klein Karoo, we can focus on long range and gong shooting at the Trutersdal shooting range, 55 km outside town. Interested parties can phone Gerhard van As at 082-771-4037.

Rob Fischer hosts a shooting event every last Saturday of the month at the Comdt. Gideon Scheepers shooting range, 15 km from Oudtshoorn on the Cango Caves road. Interested parties can phone Rob Fischer at 083-284-8462.

Members from Stilbaai, Albertinia, and Riversdal can phone Koos Barnard if they want to attend a shoot at Stilbaai on every first Wednesday afternoon of the month at 14:00.

Firearm safety is a priority. Every firearm must be transported to the range in a bag or case. Firearms must remain in the bags or cases until the range officer gives the command to remove them.

Members who experience problems with sitting and prone positions should bring their own chairs.

Branch shooting days are held every second Saturday of the month at the On Target shooting range near George.

More information about the shooting days is sent on WhatsApp. Visit our Facebook page for more information and news about our activities.

Shootings days

Conservation / Bewaring

Gerhan Archer is involved in the Garden Route branch’s water monitoring project. Contact Gerhan for more information about this wonderful project.

Gerhan Archer is betrokke by Tuinroete-tak se watermoniteringsprojek. Doen navraag by Gerhan vir meer inligting oor hierdie wonderlike projek.

Click to enlarge

Photo Gallery / Foto-album

error: Content is protected !!