SA Jagters stel bekend geakkrediteerde jagpakkette deur lede en vir lede onder toesig van die Vereniging. Bedrog kom algemeen voor, selfs met die aanbied van jagpakkette. Talle voornemende jagters het reeds hierdie jagseisoen onder slenters deurgeloop. Juis daarom het SA Jagters die SA Jagters Geakkrediteerde Jagbestemmingsprojek geloods om beide die belange van die jagter en eienaars van jagbestemmings te beskerm.
Met die jagseisoen wat al plek-plek begin het en die oggende wat al koeler raak, bied SA Jagters ʼn verskeidenheid jagpakkette aan vir diegene wat nog jaggeleenthede soek vir 2024.
Met die ongewone weerpatrone wat ons ervaar, is dit opmerklik dat die diere op ander tye van die jaar lam en kalf. Plaaseienaars berig dat blouwildebeeste, blesbokke en rooibokke so onlangs as twee weke gelede gelam en gekalf het. Ons vra dat jagters dit asseblief in ag neem voordat hul die sneller trek.
Indien jy ’n grondeienaar is wat nog jagplek beskikbaar het en dit by SA Jagters se geakkrediteerde jagbestemmings wil voeg, tree in verbinding met Boetie Kirchner
Vir bespreking en meer inligting oor spesifieke jagbestemming kontak Vanessa Bell by 012 808 9300, 012 808 9306
Toevlucht Safaris
Boogjag
Dwaalboom. Limpopo
Bevestig deurlopend in Mei tot Augustus.
Let wel: 27-31 Mei en 4-7 Junie reeds bespreek
Toevlucht Safaris
Boogjag
Dwaalboom, Limpopo
Bevestig deurlopend in Mei tot Augustus.
Let wel: 27-31 Mei en 4-7 Junie reeds bespreek
Toevlucht Safaris
Geweerjag

Datums: Bevestig deurlopend in Mei tot Augustus.
Let wel: 27-31 Mei en 4-7 Junie reeds bespreek.

Magudu, KwaZulu/Natal
Bevestig deurlopend
Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Foto’s is slegs ter illustrasie en verteenwoordig nie die diere wat beskikbaar is om te jag nie.