• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

BRANCH INFORMATION

BRANCH INFORMATION

TAKINLIGTING

TAKINLIGTING

sa hunters branch jagters takke
sa hunters branch jagters takke

Namakwa-tak/Branch

Namakwa-tak/Branch

Wes-Kaap / Western Cape

Springbok

Capacity Name E-mail address
Chairperson Carel Oberholzer carel@abco1.co.za
082 805 0181
Communications Officer Ronel Groenewald ronelgroenrg2@gmail.com
Deputy Chairperson Kosie Greyling jhs.greyling@gmail.com
General Support Staff Ronel Groenewald ronelgroenrg2@gmail.com
IT/Website Coordinator Carel Oberholzer carel@abco1.co.za
Membership Administration Carel Oberholzer carel@abco1.co.za
Secretary Eugene Viljoen eugeneviljoen73@gmail.com
Senior Trainer Carel Oberholzer carel@abco1.co.za
Shooting Coordinator Jimmy Dippenaar jimmy@telkomsa.net
Shooting Coordinator Jaffie Van Den Heever eugenevandenheever7@gmail.com
Shooting Coordinator Frikkie Hanekom frikkiehanekom@gmail.com
Shooting Coordinator Kallie Oberholzer (Jnr) workshop@abco1.co.za
Treasurer Henrikus Roesch henrikus@yebo.co.za
Trophy Coordinator Carel Oberholzer carel@abco1.co.za

Ledevergaderings / Members Meetings

Ledevergaderings vind plaas maandeliks op ‘n Vrydagaand en lede word per whatsapp inkennis gestel.

Opleiding / Training

Opleiding van sportskuts gaan voort op ’n ad-hoc basis en op aanvraag aangebied! Persone wat belangstel in MDS kan ons ook kontak.

Skietdae / Shooting Days

Die Tak skiet elke derde en vierde Saterdag van elke maand op die Witklip-skietbaan! Detail word per Whats App aan lede gestuur sodat hulle betyds kan voor berei. Woensdagmiddae is die Tak se klubhuis ook oop vir meestal MDS-handwapen, PCP en .22 skietoefeninge. Gewoonlik braai ons vleis ná die tyd en gesels oor skiet, herlaai en jag. Dit versterk ook die samehorigheid onder lede. Alle skietaktiwiteite of veranderings sal betyds per Whats App gekommunikeer word.

Tak-skietkalender / Brand Shooting Calender

Hou in gedagte dat die datums van aktiwiteite of byeenkomste kan verander weens ongunstige weerstoestande of ander onvoorsiene omstandighede.

DateTypeEventLocation
01 Mar 2025 All dayShootingBoesmanland Boerevereniging skiet – Boerevereniging Saal KarrasKarras Saal
15 Mar 2025 All dayShootingNamakwa – Tabelle & HandwapenWitklip Skietbaan
DateTypeEventLocation
05 Apr 2025 All dayShootingGamoep Boerevereniging Gong SkietGamoep Boerevereniging Saal
26 Apr 2025 All dayShootingNamakwa – Tabelle & HandwapenWitklip Skietbaan

Toggle Content

DateTypeEventLocation
17 May 2025 All dayShootingKlein Pella VeldskietKlein Pella – Karsten Boerdery
24 May 2025 All dayShootingNamakwa – Tabelle & HandwapenWitklip Skietbaan
DateTypeEventLocation
21 Jun 2025 All dayShootingNamakwa – Tabelle & HandwapenWitklip Skietbaan
DateTypeEventLocation
19 Jul 2025 All dayShootingNamakwa – Tabelle & HandwapenWitklip Skietbaan
DateTypeEventLocation
08 Aug 2025 All dayMeeting (General)Algemene JaarvergaderingSpringbok Golfklub
16 Aug 2025 All dayShootingToyota Gong Skiet KompetisieWitklip Skietbaan
DateTypeEventLocation
20 Sep 2025 All dayShootingNamakwa – Tabelle & HandwapenWitklip Skietbaan

Skietnuus / Skietnuus

Lapua Challenge 22 Februarie:

Sien die uitslae hier.


Veldskiet:

Namakwa-tak het onlangs ʼn uiters suksesvolle veldskietbyeenkoms by die Karras Saaltjie in die Boesmanland aangebied. Die weer was uitstekend en ons sowat 200 mense gehad wat die Boesmanland Boerevereniging ondersteun het om aan die ghongskiet, handwapen- en die langafstandskietoefeninge deel te neem.

Die kosstalletjies was baie gewild, veral die Boesmanland-boere se vleisprodukte wat die dorpsjapies teen weggee-pryse kon koop! Ander stalletjies het produkte bemark wat motorvoertuie, kraggereedskap, sonstelsels, speserye en huishoudelike skoonmaakmiddels verkoop het. Een van ons lede, Henta Burger, het besoekers geleentheid gegee om met swartkruitgewere en -rewolwers te skiet! Dit was veral gewild.

Namakwa-tak het R16,000 aan die Boerevereniging oorhandig, en die bestuur was tevrede met die tak se deel uit die inkomste van die skietdag. Die dag is laataand gesellig afgesluit met ʼn braai en musiek. Natuurlik berus die sukses van die dag op die harde werk van ons baanoffisiere en administratiewe personeel. Dankie elkeen vir julle grootse poging!

Uitslae

Mans – 5 x Ghongskiet

  1. PD Jacobs
  2. Nicol Brand
  3. Willie Marais

Dames – 5 x Ghongskiet

  1. Nelicia Jacobs
  2. Minnet van Niekerk
  3. Anika van den Heever

Juniors O.13

  1. Cobus Labuschagne (Jnr.)
  2. Alexander Crous
  3. Leon vd Heever (Jnr.)

Handwapen – Ope

  1. Kobus van der Walt
  2. Willie Marais
  3. Ronel Groenewald

Randslag Ghongs O.13

  1. Alexander Crous
  2. Katryn van der Westhuizen
  3. Cobus Labuschagne (Jnr.)

Long Range Challenge – Open

  1. Nelicia Jacobs
  2. JG Vlok
  3. PD Jacobs

Kallie Oberholzer het die Boesmanland Challenge (Winner Takes All) gewen wat ʼn Suidkus-vakansie behels.

Kyk gerus in die foto-album na die dag se foto’s hier

Namakwa-tak het op Saterdag 25 Januarie 2025, ’n .22 veldskietbyeenkoms saam met die Springbok Christian Academy (SCA) aangebied om veral die jeug by sportskiet te betrek. Sowat 50 skuts het met groot geesdrif na ghongs en diereteikens geskiet. Die ouers het ook meegedoen in die opwinding en almal het na afloop van die skiet heerlik saam gekuier.

Van die ouers het verskeie stalletjies beman en van springmielies tot braaivleis verkoop! Die fondsinsameling was ’n reuse sukses en die skoolhoof was tevrede met die dag se opbrengs.

Kyk gerus in die foto-album na die dag se foto’s hier

Ander nuus / Other News

Gedurende die Nasionale Kongresdinee 2024 het Namakwa-tak die volgende toekennings ontvang:

Takbestuurvergaderings, Skietaktiwiteite, Deelname van Dames, Deelname van Kinders, die Top 400-tak en Gesamentlike Grootkampioentak

Kyk gerus na die foto’s in die foto-album hier

Gedurende die Nasionale Kongresdinee 2023 het Namakwa-tak die volgende toekennings ontvang:

Bewaringsaktiwiteite, Skietaktiwiteite, Deelname van Dames, Deelname van Kinders en die Top 400-tak

Kyk gerus na die foto’s in die foto-album hier

Foto-album / Photo Gallery 2024/5

Foto-album / Photo Gallery 2023

error: Content is protected !!