• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      International Engagements
      Conservation FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations (new 2024 season coming soon)
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Firearms Home Page
      What We Offer
      Firearm Legislation
      Firearm Licence Applications
      Firearm Licence Renewals
      Competency
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Motivations and Endorsements
      Firearm Helpline & Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      News and Resources
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      SA Hunters Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      Firearms FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop

Sebra

Chairman / Voorsitter:

Maryka van der Tas

E-mail / E-pos

Vice-chairman / Ondervoorsitter:

Gert Opperman

E-mail / E-pos

September 2023

Algemene Nuus

Die jaar staan al weer einde se kant toe, en ons as Sebra tak is dankbaar vir hoogtepunte in 2023 en ook geleenthede waar ons kon groei en leer.  Ons beplan reeds aan n nuwe program en geleenthede vir 2024. 

Ons Jnr Opleiding span verwelkom die aansluit van Schalk Scheepers en Johan Smit as aditionele lede op die Bestuur.

As jy op die tak se Whatsapp groep opgesit wil word vir al die kommunikasie, laat weet asb De Wet Snyman.

Jagaangeleenthede

Ons Jagkoordineerder is Andries Moolman moolies1970@gmail.com ,daar is elke jaar jagpakkette en jag geleenthede wat vir ons tak uitgegee word.

Skietaangeleenthede

Sebra is ‘n baie besige tak op die skiet kalender, met 4 verskillende skiet datums per maand om aan deel te neem.  Ons gebruik twee skietbane , om so veel as moontlik skiet fasette aan te bied.  Ons is baie aktief met MDS, wat twee streekskiet geleenthede by Sebra gehad het.  Ons het drie Sport Streekskiet geleenthede gehad en een Haelgeweer Streekskiet aangebied. 

‘n Groot geleentheid word beplan by die 04 November Dwandzani skietbaan.  Hou kommunikasie dop en neem gerus deel.

Opleiding

Kontak asb die Voorsitter vir inligting ivm Snr opleiding

Jnr opleiding word gedoen deur De Wet Snyman.  Daar was n Jnr kamp, en baie suksesvol met 24 jnr’s wat saam gekamp het. Nog ‘n jnr aktiwiteit word beplan vir voor die einde van die jaar.

Bewaring

Ons is altyd op soek vir bewarings geleenthede waarby die tak betrokke kan raak. Ons het kontak met FRIENDS OF THE NATURE RESERVE, en hoop om in samewerking met hulle n projek te kan loots.

Ons is elke jaar baie aktief betrokke met die Nationale Boomplant dag. Skole en ons Skietbane het al heeltwat skenkings van bome ontvang.

Aktiwiteite

Ledevergaderings word elke 2e maand gehou. Ons probeer om dit vir ons lede lekker en interessant te hou. Daar is 3 valgestelde venues van borge waar ons elke jaar vergader, waar oor pryse uitgedeel word en gelukkige trekkings gedoen word.

Ons Julie skietdag is gereel met ‘n baie goeie inisiatief, met ‘n insameling van komberse vir liefdadigheid. Die komberse en fondse (inskrywingsgeld geallokeer vir die projek) word geskenk aan SAVF Immergroen Ouetehuis in Witbank. ‘n Fondsinsameling vir die DBV word ook beplan.

Die AJV vind plaas op 12 September waar sake uit die tak en beplannings vir die nuwe jaarbespreek en voorgele sal word.

error: Content is protected !!