| Capacity | Name | |
| Chairperson | Jan Krijt | jckrijt@hotmail.com Sel: 084 275 4899 |
| Deputy Chairperson | Henk Hovy | hovyhenk@gmail.com |
| Communications Officer | Joachim du Plessis | dupjj86@gmail.com |
| Treasurer | Felicia Campbell | felicia@musinashipping.co.za |
| Senior Trainer | BT McCabe | btmccabe1@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Henk Hovy | hovyhenk@gmail.com |
| Hunting Coordinator | Courtney Terblanche | huntcourts@yahoo.com |
| Conservation Coordinator | Francois Meyer | Kudumeyer@gmail.com |
| Trophy Coordinator | Courtney Terblanche | huntcourts@yahoo.com |
| IT/Website Coordinator | Joachim du Plessis | dupjj86@gmail.com |
| Logistics | Desmond Campbell | desmond@dmtrucking.co.za |
| Shooting Support Staff | Courtney Terblanche | huntcourts@yahoo.com |
| Shooting Support Staff | BT McCabe | btmccabe1@gmail.com |
| General Support Staff | Marcel Uys | marceluys@gmail.com |
| Shooting Support Staff | desmond@dmtrucking.co.za |
Opleiding van toegewyde sportskuts en MDS-inleiding vind op ʼn ad-hoc basis plaas. Kontak asb vir Sakkie Haasbroek.
Hardekool-tak het tydens die 2023 nasionale kampioenskap in Welkom uitstekend gevaar. Hoewel 14 lede gekwalifiseer het om aan die byeenkoms deel te neem, kon slegs vier lede meeding vanweë onvoorsiene omstandighede. Slegs 50 deelnemers per klas landwyd word na hierdie byeenkoms genooi. Henk Hovy, Sakkie Haasbroek en Sumari Haasbroek het nasionale sportskietkleure verwerf in die handwapen- en presisieskietoefeninge, en Felicia Campbell in die handwapenskietoefening.
Ons golden girl, Felicia, het verder amok gemaak en weer eens stof in baie van die mans se oë geskop met die volgende medaljes wat sy gewen het:
1ste plek in Lugpistool
2de plek in Lug/Open aggregaat
3de plek in Senterslag pistool
3de plek in Randslag pistool
2de plek in Presisie 25m
2de plek Presisie 50m
Baie geluk aan die uitblinkers en aan die lede wat nasionale kleure verwerf het. Ons is trots op julle!
Baie geluk ook aan elke lid wat hard geoefen het om vir dié spogbyeenkoms te kwalifiseer.
Lees verder hier en besoek SA Jagters se facebook-bladsy vir die hele toernooi se foto’s.