SA Hunters focuses on shooting activities for members at branch, regional, national and international level. The SA Hunters branches create opportunities for families to participate in fun-filled shooting activities for all firearm types at their local shooting ranges where everyone is mentored to handle firearms safely and proficiently.
Belangrike kennisgewing oor deelname aan streekskietkompetisies
Vanweë die toename in die populariteit van die streekskietkompetisies, beperk sommige streke deelname tot slegs lede van takke in daardie betrokke streek omdat hierdie skietbane net ʼn sekere aantal skuts kan akkommodeer. Neem kennis dat sekere streke die aantal skuts per kompetisie as volg beperk:
Dit is voornemende deelnemers van ander takke se verantwoordelikheid om voortydig in te skryf en deelname te bevestig.
Die bestuurslede by Inyathipark (012-808-9300) wat verantwoordelik is vir spesifieke skietdissiplines is: