| Capacity | Name | E-mail address |
| Chairperson | Rudolph van der Walt | rudolph@selenane.co.za 083 300 2937 |
| Communications Officer | Hester King | hester@ictmail.co.za |
| Conservation Coordinator | Hein Koen | koenhein63@gmail.com |
| Conservation Coordinator | Falie Vorster | faliev@gmail.com |
| Deputy Chairperson | Arend Keulder | keulder.arend@gmail.com |
| General Support Staff | Miranda Huyser | mirandahuyser@gmail.com |
| General Support Staff | Jaco Swart | jaco@asjboerdery.co.za |
| General Support Staff | Tjaart Benade | benadetjaart12@gmail.com |
| General Support Staff | Riaan Erasmus | riaanerasmus3@yahoo.co.uk |
| General Support Staff | Gert Pottas | gert.pottas40@gmail.com |
| Junior Trainer | SJ Raath | raathjr@gmail.com |
| Logistics | Johann Potgieter | jpotgieter1414@gmail.com |
| Membership Administration | Hester King | hester@ictmail.co.za |
| Secretary | Hester King | hester@ictmail.co.za |
| Senior Trainer | Ruan Pretorius | apexfarming@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Percy King | rodrifle@internext.co.za |
| Shooting Support Staff | Gerard Marais | gerard.marais425@gmail.com |
| Shooting Support Staff | Wikus Marais | lsjmarais@gmail.com |
| Shooting Support Staff | Frans Huyser | frans@selenane.co.za |
| Shooting Support Staff | Meyer Esterhuizen | meyerbesterhuizen@gmail.com |
| Treasurer | Anette Van Rooyen | vanrooyenanette@gmail.com |
| Trophy Coordinator | Wian Nienaber | wiannienaber@gmail.com |
| Trophy Coordinator | Ockie Ackerman | ockieacker@gmail.com |
Opleiding vir sportskutstatus en ʼn baanoffisierskursus word vir vroeg in die jaar beplan. Hou gerus ons WhatsApp groep dop vir meer inligting.
Die skietkalender maandeliks sal op die Kameeldoring-lede se WhatsApp groep en op Facebook-blad geplaas word. Gaan loer gerus en beplan vroegtydig vir die skietdae. Daar is ook ʼn volledige lys van watter skietoefeninge op die bepaalde datum beskikbaar is.
Op 21 Januarie 2024 het die tak alle borge en werkers wat in 2023 bygedra het tot die sukses van die tak, in die Mafikeng Natuurreservaat ‘n ete gehou om hul te bedank vir hul hulp en ondersteuning. Chef Percy het homself, soos altyd, baie goed van sy taak gekwyt en almal het heerlik by Nare-kamp gekuier.
Die Skietbaan
Kameeldoring-tak se eie skietbaan, die Twyfelhoek-skietbaan, is steeds onder konstruksie. Dit sal twee MDS-bane en ʼn skietbaan vir juniors insluit.
2024 het goed afgeskop en daar word hard gewerk om die nuwe skietbaan klaar te kry. Die tak is besig om hul eie skietbaan by Twyfelhoek te bou. Dit is lekker om te sien hoe die skietbaan, 2x MDS-bane asook Junior skietbaan ontwikkel.
Daar is vir die lede gevra om ‘n gepaste naam te gee vir die skietbaan, en ‘n aantal interessante name het opgekom. Die bestuur het op 15 Januarie 2024, tydens ‘n bestuursvergadering gesamentlik besluit dat die skietbaan se naam TWYFELHOEK SKIETBAAN sal heet.