• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

BRANCH INFORMATION

BRANCH INFORMATION

TAKINLIGTING

TAKINLIGTING

sa hunters branch jagters takke
sa hunters branch jagters takke

Heidelberg-tak/branch

Heidelberg-tak/branch

Mapumalanga-Suid/South

Heidelberg

Capacity Name E-mail address
Chairperson Pieter Le Roux pieterhunter@gmail.com
082 878 2962
Communications Officer Johan de Waal johandewaal@gmail.com
Conservation Coordinator Theo Muller TheoM@NebulaGroup.biz
Deputy Chairperson Koos Taljaard koos.jtaljaard@gmail.com
General Support Staff Gerhard Kotze gerhardkotze308@gmail.com
IT/Website Coordinator Johan de Waal johandewaal@gmail.com
Junior Trainer Wurm Rudolph Tanyalerouxrud@gmail.com
Secretary Marinda Le Roux yolascreations@gmail.com
Senior Trainer Pieter Le Roux pieterhunter@gmail.com
Shooting Coordinator Pieter Moolman piet@swaelkransboerdery.co.za
Shooting Coordinator Ewert Pretorius ewertpretorius60@gmail.com
Shooting Coordinator Allen Payne acppix@gmail.com
Shooting Coordinator Dirk Jansen van Vuuren dirkjvv@gmail.com
Treasurer Henry Matthews henry@hhaccounting.co.za
Trophy Coordinator Renier Eberwein reniereberwein@gmail.com
Trophy Coordinator Casper Rossouw casper_rossouw@bat.com

Tak-kalender / Branch Calender

DateTypeEventLocation
03 Feb 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
06 Feb 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
15 Feb 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
03 Mar 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
06 Mar 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
15 Mar 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
07 Apr 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
10 Apr 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
12 Apr 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
05 May 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
08 May 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
17 May 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
02 Jun 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
12 Jun 2025 19:00 – 21:00ShootingLede VergaderingHeidelberg Golfbaan
21 Jun 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
07 Jul 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
10 Jul 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
19 Jul 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
04 Aug 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
07 Aug 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede Vergadering:
Algemene Jaar vergadering
en Bestuur verkiesing
Heidelberg Golfbaan
16 Aug 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
01 Sep 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
11 Sep 2025 19:00 – 21:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
20 Sep 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
06 Oct 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
09 Oct 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
18 Oct 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
03 Nov 2025 19:00 – 21:00Meeting (Committee)Bestuurs VergaderingPrivaat woning
06 Nov 2025 19:00 – 22:00Meeting (General)Lede VergaderingHeidelberg Golfbaan
15 Nov 2025 07:00 – 17:00ShootingTak SkietSwaelkrans Skietbaan
DateTypeEventLocation
06 Dec 2025 07:00 – 17:00Shooting & Yearend fuctionAfsluit braai en skietSwaelkrans Skietbaan

Ledevergaderings / Members meetings

Ledevergaderings vind plaas op die 1ste of 2de Donderdagaand van die maand, sien asb kalender, by die Heidelberg Golfbaan. Kontak Marinda le Roux vir meer inligting.

Lede en hulle gesinne het op 22 Februarie ʼn afskopfunksie by die klubhuis bygewoon. Die spyseniering was puik. Dit was ʼn aangename middag en die kinders kon tot laatmiddag heerlik in die veilige omgewing speel terwyl die ouers in die buitelug kuier.

Skietdae / Shooting days

Skietdae vind plaas op die 2de of 3de Saterdag van die maand, sien asb die kalender, by die Swaelkrans Skietbaan. Kontak Ewert Pretorius vir meer inligting

Skietnuus / Shooting news

Heidelberg-tak se takskiet op 15 Februarie is goed ondersteun. Skietoefeninge het ingesluit die jakkals- en rooibokskietoefeninge, die buffelteiken vir skuts met swaarkalibergewere gevolg deur die posliga handwapenskietoefening. Dit is duidelik dat skuts geniet om met hul handwapens te skiet.

Gaan kyk gerus na Anri Wessels se video van die dag se aktiwiteite hier.


 

Die Heidelberg Swaelkransers het ook op 15 Februarie aan die President -en Intertak-spanskiet by Hartebees-tak deelgeneem. Die span het sesde gekom uit 18 spanne. In die skietoefening vir individuele skuts, het Hannes Nolte derde en Wessel Hattingh negende gekom. 


 

Die tak se haelgeweerskuts het op 8 Februarie aan ʼn skietdag by die Swaelkrans-skietbaan deelgeneem. Hulle het dit baie geniet en sal beslis weer so maak! Die baan is ook oopgehou om ander skuts wat informeel wou skiet, kans te gee.


 

Heidelberg-tak se Swaelkransers het op 1 Februarie aan die President- en Intertak-spanskietbyeenkoms by Bluegum Valley-skietbaan deelgeneem. Springbok-tak was die gasheer. Die span het eerste gekom met ʼn telling van 2590.45 punte. Monique, een van die spanlede, het tweede gekom onder die vroueskuts.

Die Heidelberg Swaelkransers het ook op 15 Februarie aan die President -en Intertak-spanskiet by Hartebees-tak deelgeneem. Die span het sesde gekom uit 18 spanne. In die skietoefening vir individuele skuts, het Hannes Nolte derde en Wessel Hattingh negende gekom. 

Heidelberg-tak se eerste tak-skietdag vir 2025 was op 18 Januarie. Die dag het begin met ʼn vinnige inskietsessie vir skuts wat wou seker maak hul gewere is nog reg gestel. Die springbok-, blouwildebees- en vlakvarkskietoefeninge is goed ondersteun. Na afloop van die dag se skietoefeninge het ons, soos oudergewoonte, heerlik gebraai in die koelte van die kuier-boom.

Opleiding / Training

Heideberg-tak benodig nog baanbeamptes en nooi lede om vir die baanoffisierskursus in te skryf sodat daar meer mense is wat kan verseker dat ons skietdae veilig en vlot verloop. Ons het groot waardering vir die baanoffisiere wat gereeld hulp verleen. 

Bewaring / Conservation

Die tak se lede het gehelp om uilkaste op Piet Moolman se plaas op te sit. Dankie aan die skenkings van uilkaste. Daar moet nog besluit word waar om hierdie kaste op te rig.

Die bestuurspos vir bewaring is tans vakant, maar intussen help die tak om uilkaste op Piet Moolman se plaas, waar die skietbaan ook is, op te rig. Baie dankie vir al die skenkings van uilkaste. 

Foto-album / Photo Gallery

error: Content is protected !!