| Capacity | Name | E-mail address |
| Chairperson | Willem Engelbrecht | willeme@lantic.net 082 825 7781 |
| Communications Officer | Suenell Liebenberg | sajwvsoetdoring@gmail.com |
| Conservation Coordinator | Willem Engelbrecht | willeme@lantic.net |
| Deputy Chairperson | Liep Liebenberg | liep.liebenberg@gmail.com |
| General Support Staff | André De Lange | engedimartins@gmail.com |
| Hunting Coordinator | Ivor Potgieter | ivorpotgieterph@gmail.com |
| Junior Trainer | Liep Liebenberg | liep.liebenberg@gmail.com |
| Junior Trainer | Tobias van Deventer | tobievand@gmail.com |
| Logistics | Pieter Kiesling | rencosales@gmail.com |
| Membership Administration | Suenell Liebenberg | sajwvsoetdoring@gmail.com |
| Membership Administration | J Vermeulen | jp.renco@gmail.com |
| Secretary | Suenell Liebenberg | sajwvsoetdoring@gmail.com |
| Senior Trainer | Liep Liebenberg | liep.liebenberg@gmail.com |
| Senior Trainer | Tobias van Deventer | tobievand@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Liep Liebenberg | liep.liebenberg@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Willem Engelbrecht | willeme@lantic.net |
| Shooting Coordinator | Tobias van Deventer | tobievand@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Jannie Smith | hmplanthire@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Alvin van Niekerk | vniekeralvin@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Johan Van Niekerk | vanniekerkjohang@gmail.com |
| Treasurer | J Vermeulen | jp.renco@gmail.com |
| Trophy Coordinator | Johan Van Niekerk | vanniekerkjohang@gmail.com |
.22 Langafstand Ghongskiet:
Wat ’n heerlike skietdag! Baie dankie vir die groot opkoms. Dit was ’n absolute toets van skietvernuf op lang afstand met die .22.
Hier is die uitslae:
Die afgelope naweek se BigBore-skietkompetisie het weer eens groot entoesiasme en goeie deelname gelok. Skuts het die oggend geniet in ’n gees van kameraadskap en sportmanskap.
Dit was ’n heerlike oggend saam met talentvolle skuts wat hul vaardighede ten toon gestel het. ’n Spesiale woord van dank gaan aan Piet Kiesling vir die opstel van die Boslaan-baan vir die BigBore-skiet — ’n hoogtepunt waarna deelnemers altyd uitsien.
Die uitslae was as volg: