


| Capacity | Name | E-mail address |
| Chairperson | Tyrone Cass | tcass@lantic.net 072 867 4400 |
| Conservation Coordinator | Eugene Troskie | troskiewildphoto@gmail.com |
| Deputy Chairperson | Gavin Meredith | gavin.meredith@palabora.co.za |
| General Support Staff | Rudolf Jankowitz | rudolf.jankowitz@gmail.com |
| General Support Staff | Ettienne Maré | ejmare@vodamail.co.za |
| General Support Staff | Heila Meredith | meredith.heila@gmail.com |
| General Support Staff | Belinda Hofmeyr | belindamclarenhofmeyr@gmail.com |
| General Support Staff | Lize-Marie Jansen van Rensburg | lize.rensburg@gmail.com |
| Hunting Coordinator | Jaco Swart | bigbigjakes@gmail.com |
| Junior Trainer | Eugene Troskie | troskiewildphoto@gmail.com |
| Junior Trainer | Cathy Troskie | cathytroskie@gmail.com |
| Membership Administration | Tina Van Niekerk | tinavanniekerk@hotmail.com |
| Secretary | Deon Nieuwoudt | deon@gotiea.co.za |
| Senior Trainer | Sakkie van Wyk | sakkie.vanwyk@palabora.co.za |
| Shooting Coordinator | Deon Nieuwoudt | deon@gotiea.co.za |
| Shooting Coordinator | Sakkie van Wyk | sakkie.vanwyk@palabora.co.za |
| Treasurer | Tina Van Niekerk | tinavanniekerk@hotmail.com |
| Trophy Coordinator | Lestie Cloete-Trollip | limpopo.taxidermy@vodamail.co.za |
Opleiding vind op eerste Maandag van elke maand plaas. Belangstellendes kan Sakkie van Wyk kontak op 082-925-8166.
Mopani-tak het gedurende Junie en Julie altesaam vier skietdae aangebied wat goed deur lede ondersteun is.
Die tak was ook op 18 Julie die gasheer vir Limpopo-streek se MDS-byeenkoms. (Gaan kyk gerus na die video op Mopani se Facebook Blad)
Mopani-tak het drie skietdae in Mei aangebied wat goed deur lede ondersteun is.
Op 16 Mei 2026 het Mopani-tak ’n President- en streekskiet vir senior skuts en ’n streekskietdag vir juniors in Limpopo aangebied wat goed bygewoon is.
Fotos op Mopani Tak se Facebook Blad van President Streekskiet sowel as Junior Streekskietkompetisie.
Mei Maand Wenners
Jagskut Top 5
Sport kut Top 5 –
O/9 Junior Skut
O/13 Junior Skut Top 5
O/16 Junior Skut
O/18 Junior Skut Top 5
Mopani-tak het in April twee skietdae aangebied. Die eerste was die streek Intertak sportskiet- en haelgeweerbyeenkoms op 11 April gevolg deur die streek Intertak span- en presidentskietbyeenkoms in Dullstroom op 18 April.
Baie geluk aan Heila Meredith wat ’n algehele tiendeplek en ’n tweedeplek in die vroue-afdeling behaal het, ’n Thinus Jansen van Vuuren met sy algehele negendeplek en aan die Mopani Odds-and-Ends span wat vierde in die spanafdeling geëindig het.
Mopani-tak kon slegs die jaarlikse Lapua-skietkompetisie op 28 Maart aanbied aangesien dit weens reën gekanselleer moes word.
Maandwenners
13 Junior Skut Top 5
Vaun Jansen van Rensburg
Dandre van Zyl
Janroux van Zyl
16 Junior Skut Top 5
Juandre Deysel
18 Junior Skut Top 5
Carlo Bezuidenhout
Mopani-tak het twee skietbyeenkomste in Februarie aangebied wat goed deur lede ondersteun is.
Januarie Maandwenners
Jag skut Top 5 – Maandwenners
Rodney Wright
Jaco Swart
Deon Nieuwoudt
Tyrone Cass
Sportskut Top 5
Philip Liebenberg
Paul Cronje
Paul Cronje
Heila Meredith
Gavin Meredith
O/9 Junior Skut Top 5
Harlan Lerm (Harlan)
O/13 Junior Skut Top 5
Vaun Jansen van Rensburg
Michael Liebenberg
Alexis Troskie
Kaylie Pretorius
Harlan Lerm
O/16 Junior Skut Top 5
Alline Pretorius
O/18 Junior Skut Top 5
Carlo Bezuidenhout
Carmen Vermaak
Alec Penn
Ongelukkig moes Mopani-tak sy eerste skietdag vir 2026 kanselleer weens hewige reën en vloede wat Phalaborwa en omliggende omgewing getref het. Een senior en een junior skietdag is wel aangebied wat ten spyte van omstandighede goed ondersteun is.
Januarie Maandwenners
Jag skut Top 5 –
O.13 Junior Skut Top 5
O.16 Junior Skut Top 5 –
O.18 Junior Skut Top 5 –
16 Mei 2026 is ‘n Limpopo-streek-juniorskietkompetisie aangebied.
Jeugaktiwiteite:
ʼn Junior skietdag is op 18 April 2026 aangebied.
April Maandwenners
Jagskut Top 5 –
Sportskut Top 5
O.13 Junior Skut
O.16 Junior Skut
O.18 Junior Skut
Jeugaktiwiteite – ʼn Skietdag vir juniors is op 21 Februarie 2026 gehou.
MAANDWENNERS
Jagskuts Top 5: Junie
Jagskuts Top 5: Julie
Sportskut Top 5: Junie
13 Junior skut: Junie
13 Junior skut: Julie
Baie welkom aan die nuwe lede wat by ons tak aangesluit het.
Geluk aan die lede wat in Julie verjaar het.
Lede van Mopani-tak het in samewerking met die PNHF gedurende Junie en Julie altesaam 21 strikverwyderingsaksies uitgevoer waartydens 526 strikke verwyder is. Tydens een van hierdie aksies is daar op ʼn stroperkamp afgekom en verdagtes is gearresteer.
Jonathan O’Connell en Matthew Gie van Terrasense het in Junie ʼn bewaringspraatjie aangebied en lede van die tak en van PNHF ingelig oor nuwe tegnologie vir die opsporing en versameling van data van wilde diere met behulp van radiohalsbande.
Op 13 Mei 2026 het Mopani-tak in samewerking met Phalaborwa National Heritage Foundation ’n bewaringsinligtingsessie aangebied waartydens prof. Yoshan Moodley van die Universiteit van Venda gesels het oor Demystifying Genetics for Wildlife Conservation.
Twee strikverwyderingsaksies is gehou waartydens 16 strikke verwyder is.
Op 8 April 2026 het Mopani-tak in samewerking met Phalaborwa National Heritage Foundation ’n bewaringsinligtingsessie aangebied waartydens Cole Du Plessis van die Trust vir Bedreigde Wildlewe (EWT) oor die bedreigde Afrika-wildehond gesels het oor die uitdagings en inisiatiewe om die spesies se getalle te vermeerder en die gevare wat hulle bedreig. Sowat 70 mense het die geleentheid bygewoon.
Gedurende April is nege strikverwyderingsaksies saam met lede van Phalaborwa National Heritage Foundation gehou.
Op 11 Maart 2026 het Mopani-tak in samewerking met die Phalaborwa National Heritage Foundation ʼn aanbieding gereël waar dr. Ian Whyte gesels het oor die olifantbestuurskrisis.
Een strikverwyderingsaksie is gehou waartydens vier strikke verwyder is.
Bewaring (inligting oor projekte/inisiatiewe)
Op 4 Februarie 2026 het Mopani-tak in samewerking met Phalaborwa National Heritage Foundation die eerste bewaringspraatjie aangebied, waartydens Jonathan Leeming oor skerpioene en skerpioensteke gesels het.
Daar is ook twee strikverwyderingsaksies gehou waartydens 23 strikke verwyder is. ’n Waterbokbul moes verdoof word om ’n strik om sy nek te verwyder.
’n Valk wat teen ’n paal vasgevlieg het, is deur ’n plaaslike veearts en lid behandel en weer vrygelaat.
Die volgende bewaringsaktiwiteit het in Januarie plaasgevind: