• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

BRANCH INFORMATION

BRANCH INFORMATION

TAKINLIGTING

TAKINLIGTING

sa hunters branch jagters takke
sa hunters branch jagters takke

Transvaal-Tak

Transvaal-Tak

Gauteng Suid-wes/South West

Randfontein

CapacityNameE-mail
ChairpersonRia Zeelieria.tvljag@gmail.com 
Cell: 083 390 8465
Deputy ChairpersonHerman Krielhkriel@law.co.za
SecretaryAmanda Furstenburgtransvaalhunt@gmail.com
Communications OfficerAmanda Slabbertamandas7516@gmail.com
TreasurerAmanda Furstenburgtransvaalhunt@gmail.com
Senior TrainerBen Herbstherbstbd@gmail.com
Junior TrainerRoedolf Van Aarderoehan@live.co.za
Shooting CoordinatorJustin Slabbertjbslabbett@gmail.com
Shooting Coordinator Hunting RifleBeon Smalsnrbeon@gmail.com
Shooting Coordinator RimfireBerty Thompsonberty003@gmail.com
Shooting Coordinator ShotgunDaneel Louwdaneel.louw01@gmail.com
Conservation CoordinatorStephan Du Toitsdt.hunter@gmail.com
Conservation CoordinatorVanessa Hudsonhudson.vanessa1@gmail.com
Marketing CoordinatorAlicia Le Rouxlerouxalicia09@gmail.com
Trophy CoordinatorHerman Krielhkriel@law.co.za

Tak-kalender / Branch Calender

DateTypeEventLocation
06 Mar 2025 All dayMeeting (General)LedevergaderingRandfontein Rugbyklub
08 Mar 2025 All dayShootingTakskiet – Vlakte, Bosveld, LBA & Kompak vir HaelgeweerDe la Rey Skietbaan
15 Mar 2025 All dayShootingGauteng SW Streek President, Intertak & LBA skietDe la Rey Skietbaan
29 Mar 2025 All dayShootingKopskietDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
03 Apr 2025 All dayMeeting (General)LedevergaderigRandfontein Rugbyklub
04 Apr 2025 All dayShootingNagskietDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
08 May 2025 All dayMeeting (General)LedevergaderingRandfontein Rugbyklub
10 May 2025 All dayShootingTakskietDe la Rey Skietbaan
17 May 2025 All dayShootingGauteng SW Streek UitdaagskietDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
05 Jun 2025 All dayShootingLedevergaderingRandfontein Rugbyklub
07 Jun 2025 All dayShootingTakskiet – Jaggeweer & Fisant vir HaelgeweerDe la Rey Skietbaan
28 Jun 2025 All dayShootingTakskiet – HaelgeweerDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
03 Jul 2025 All dayMeeting (General)LedevergaderingRandfontein Rugbyklub
12 Jul 2025 All dayShootingTakskiet – Sprtskiet & Tarentaal vir HaelgeweerDe la Rey Skietbaan
19 Jul 2025 All dayShootingTakskiet – JuniorsDe la Rey Skietbaan
26 Jul 2025 All dayShootingGauteng SW Streek JuniorskietDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
07 Aug 2025 All dayMeeting (General)Algemene Jaar VergaderingRandfontein Rugbyklub
09 Aug 2025 All dayShootingTakskiet – VroueskietDe la Rey Skietbaan
16 Aug 2025 All dayShootingGauteng SW Streek SportskietDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
04 Sep 2025 All dayMeeting (General)LedevergaderingRandfontein Rugbyklub
20 Sep 2025 All dayShootingTakskiet – Groeperingskiet & Fisant vir HaelgeweerDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
02 Oct 2025 All dayMeeting (General)LedevergaderingRandfontein Rugbyklub
04 Oct 2025 All dayShootingTakskiet – Junior OpleidingDe la Rey Skietbaan
17 Oct 2025 All dayShootingNagskietDe la Rey Skietbaan
DateTypeEventLocation
13 Nov 2025 All dayMeeting (General)LedevergaderingRandfontein Rugbyklub
22 Nov 2025 All dayShootingTakskiet – GongskietDe la Rey Skietbaan

Ledevergaderings / Members meetings

Transvaal-tak se ledevergaderings vind plaas op die eerste Donderdag van elke maand om 19:00 by die Randfontein Rugbyklub. GPS-koördinate: 26⁰09’56.4”S27⁰42’13.4”E.

Skuts het sertifikate ontvang ter erkenning van hulle prestasies op die skietbaan.

Transvaal-tak het 2026 op ʼn hoë noot afgeskop met ‘n suksesvolle ledevergadering wat deur baie lede bygewoon was. By die geleentheid het verskeie lede wat nie die 2025-prysuitdeling kon bywoon nie, hulle toekennings ontvang.

Opleiding / Training

Opleiding vir toegewyde jagter- en sportskutstatus en baanoffisiere is op aanvraag beskikbaar. Kontak Ben Herbst (sien takbestuur) vir meer inligting.

Skietdae / Shooting days

Die tak se skietbyeenkomste word by die De la Rey-skietbaan (26⁰02’23.0”S27⁰37’39.7”E) aangebied, tensy anders vermeld. Die datums van skietdae en skietbyeenkomste is beskikbaar op die Transvaal-tak se kalender op die webwerf en die Facebook-blad. Meer inligting word ook aan lede met WhatsApp gestuur.

Jeugaktiwiteite / Junior activities

Die tak hou gereeld spesiale skietdae vir junior skuts en bied ook skietopleiding aan. Meer inligting hieroor word gewoonlik met WhatsApp aan lede gestuur. Die tak reël ook twee jeugkampe per jaar. Vir meer inligting oor jeugaktiwiteite, bel Roedolf van Aarde of Theo Beukes. (Sien takbestuur)

Bewaring / Conservation

Die Transvaal-tak se bewaringsaktiwiteite fokus op Projek Grootoog wat onder andere uilkaste oprig om die beskerming en bewaring van uile aan te moedig. Verder skep hulle ook bewustheid oor bome en fasiliteer die identifisering van boomspesies en indringerplante.

Bel Stephan du Toit vir meer inligting (sien takbestuur).

Aankondigings/ Announcements

Die tak se nuwe golfhemde en baadjies kan bestel word van Bash Apparel. Foto’s beskikbaar in die foto-album hieronder.

Jeugnuus / Junior news

Gabriel van Blerk, 15-jarige lid van Transvaal-tak, het ‘n slang hanteringskursus geslaag. Ons is baie trots op hom en weet hy gaan nog groot hoogtes bereik in sy lewe. 

Die Junior streekskietbyeenkoms op 11 Januarie het goed afgeloop, al kon deelnemers nie die presisieskietdissipline doen nie weens die reën. Goeie tellings is egter aangeteken.

Transvaal-tak se jeugkamp het op 5 – 6 Oktober by De la Rey-skietbaan plaasgevind. Juniors het hul eie tente opgeslaan en deelgeneem aan praktiese aktiwiteite soos om ʼn vuur aan te steek sonder vuurhoutjies of aanstekers; met .22 luggewere skiet; en hoe om ʼn bloedspoor te lees.

Skietnuus / Shooting news

Transvaal-tak se onlangse ledevergadering het vlot verloop met goeie bywoning van ons lede. Opknappingswerk by die De la Rey-skietbaan en die kombuis is aan die gang en kosverkope verloop goed.  (Ek heg ‘n foto aan) 

 

Drie suksesvolle skietbyeenkomste is gehou:

7 Maart:   Jagskietoefeninge, LBA en Haelgeweer (Eend)

14 Maart:   Streek-presidentskiet

21 Maart:  Langafstand-jagskietoefeninge

 

Die skietblad wat gegooi is, verbeter skuts se aanlê na die teikens.

Transvaal-tak het op 14 Februarie 2026 ʼn suksesvolle Lapua-uitdaagskiet by die De la Rey-skietbaan aangebied. Die twintig deelnemers het gesorg vir strawwe kompetisie.

Jeugnuus / Junior news

Die Junior streekskietbyeenkoms op 11 Januarie het goed afgeloop, al kon deelnemers nie die presisieskietdissipline doen nie weens die reën. Goeie tellings is egter aangeteken.

Transvaal-tak se jeugkamp het op 5 – 6 Oktober by De la Rey-skietbaan plaasgevind. Juniors het hul eie tente opgeslaan en deelgeneem aan praktiese aktiwiteite soos om ʼn vuur aan te steek sonder vuurhoutjies of aanstekers; met .22 luggewere skiet; en hoe om ʼn bloedspoor te lees.

Foto-album / Photo Gallery

error: Content is protected !!