| Capacity | Name | E-mail address |
| Chairperson | Darrell Banham | info@laselect.co.za 082 438 0000 |
| Deputy Chairperson | Gideon Scheepers | gideon@gmet.co.za |
| General Support Staff | Hentis Taljaard | hgtaljaard@yahoo.com |
| General Support Staff | Pieter Vermeulen | pieter.vermeulen63@gmail.com |
| General Support Staff | Pieter Barendse Buys | pieter@bultfontein.co.za |
| General Support Staff | Nalize Scheepers | nalize@pedagogix.co.za |
| General Support Staff | Lize Taljaard | lizedoman@gmail.com |
| General Support Staff | Edrich Wandrag | Edrich@matlakse.co.za |
| Junior Trainer | Ancheree Maree | anchereevanniekerk@yahoo.com |
| Marketing Coordinator | Manti Buys | Manticbr1000@gmail.com |
| Membership Administration | Laura Banham | info@laselect.co.za |
| Shooting Coordinator | Johan Maree | johan.m@raubex.com |
| Shooting Coordinator | Herman Ferreira | herrie76@icloud.com |
| Treasurer | Laura Banham | info@laselect.co.za |
| 22 Feb 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 22 Mar 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 26 Apr 2025 All day | Shooting | Junior Streekskiet | Meerkatgat |
| 31 May 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 28 Jun 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 26 Jul 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 23 Aug 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 27 Sep 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 18 Oct 2025 All day | Shooting | VS Sandveld Takskiet | Meerkatgat |
| 15 Nov 2025 All day | Meeting | VS Sandveld Jaareindfunksie & Prysuitdeling | Meerkatgat |
Mia Buys van die Vrystaat Sandveld-tak het gedurende die 2024 junior skietkampioenskap ʼn eerste plek behaal in die 25.m presisie klein kaliber skietoefening.
Gedurende die noordelike sportskietkampioenskap het Mia ʼn tweede en ’n derde plek behaal in onderskeidelik die 25 m en die 50 m presisie klein kaliber skietoefeninge. Die gekombineerde uitslae van die noordelike en suidelike sportskietkampioenskappe plaas Mia in die tweede plek behaal in die 25 m presisie klein kaliber skietoefening
Mia Buys het gedurende die nasionale junior skietkampioenskap ʼn tweede plek behaal in die o.18 drukluggeweer-, ʼn derde plek in die o.18 randslag- en ʼn tweede plek in die o.25 presisie klein kaliber skietoefeninge.
Gedurende die nasionale sportskietkampioenskap het Mia ʼn tweede plek behaal in die 25 m presisie klein kaliber- en ʼn derde plek in die 50 m presisie klein kaliber skietoefening.