Almal word hartlik uitgenooi om te kom deel neem aan ons Streekskiet byeenkoms.Die skiet is toetaal afhangend van die weersomstandighede, kommunikasie sal deurgegee word indien ons gaan kanselleer of uitstel.
Volg ons asb op ons Whatsapp Channel vir meer inligting. Die res van die kommunikasie oor die skiet dag sal op die channel geplaas word.
SA Jag Overberg tak info platform: https://whatsapp.com/channel/0029Vap4hS37oQhjEN7YPw0R
| Capacity | Name | E-mail address |
| Chairperson | Jacques Supra | jacques@haservices.co.za 083 629 3306 |
| Conservation Coordinator | Wynand Vlok | wynand.vlok@gmail.com |
| Deputy Chairperson | Nato Vermaak | nato@worldonline.co.za |
| General Support Staff | Frank Esterhuyzen | esterhuyzen123@gmail.com |
| General Support Staff | Jan Conradie | glconradie@telkomsa.net |
| Hunting Coordinator | Wilhelm Kritzinger | wilhelm@funkyfruit.co.za |
| Junior Trainer | Alberto Mose | alberto@mose-industries.com |
| Secretary | Renier Henderson | renierhenderson@gmail.com |
| Senior Trainer | Fernando Perlotto | perlottof@gmail.com |
| Shooting Coordinator | Alberto Mose | alberto@mose-industries.com |
| Shooting Support Staff | Danie De Waal | hddewaal@gmail.com |
| Shooting Support Staff | Philip Crous | philip@proprojects001.co.za |
| Shooting Support Staff | Valdor Uren | strandguns@gmail.com |
| Treasurer | Justus Harms | justus.harms13@gmail.com |
| Date | Type | Event |
| 07-Feb-26 | Training | Junior skiet ontwikkeling |
| 21-Feb-26 | Shooting | Lapua Challenge \ LBA skiet oefening |
| Date | Type | Event |
| 21-Mar-26 | Shooting | Haelgeweer streek skiet |
| 21-Mar-26 | Shooting | Handwapen Streek skiet |
| 21-Mar-26 | Shooting | LBA Provinsiaal |
| 21-Mar-26 | Training | Junior ontwikkeling |
| Date | Type | Event |
| 18-Apr-26 | Shooting | Juniors streek skiet |
| 18-Apr-26 | Shooting | Pret skietdag |
| Date | Type | Event |
| 01-May-26 | Training | Jeugkamp 1 – 3 Mei |
| 16-May-26 | Shooting | Haelgeweer Streek skiet |
| 16-May-26 | Shooting | Handwapen streek skiet |
| 16-May-26 | Shooting | Pret skietdag |
| Date | Type | Event |
| 06-Jun-26 | Shooting | Makou jag |
| 13-Jun-26 | Shooting | Pret skietdag |
| Date | Type | Event |
| 18-Jul-26 | Shooting | Pret skietdag |
| Date | Type | Event |
| 01-Aug-26 | Shooting | Makou jag |
| 15-Aug-26 | Shooting | Pret skietdag |
| 26-Aug-26 | Meeting (General) | AGM – AJV |
| Date | Type | Event |
| 19-Sept-26 | Shooting | Pret skietdag |
| Date | Type | Event |
| 10-Oct-26 | Shooting | Meesveelsydige skietdag |
| Date | Type | Event |
| 21-Nov-26 | Shooting | Afsluit skietdag |
Ledevergaderings vind gewoonlik kwartaalliks plaas. Ons stuur inligting oor vergaderings en sosiale byeenkomste met e-pos of op die WhatsApp-groep. Lede wat by die WhatsApp-groep wil inskakel, kan die skakel volg.
Die tak bied opleiding aan op aanvraag vir onder andere: herlaai, wapenhantering, junior opleiding, ens.
Kontak die opleidingskoördineerders vir meer inligting.
Skietdae vind plaas by die Grabouw-skietbaan en is aangedui op die takkalender. Kontak die skietkoördineerder vir meer inligting.
Overberg-tak se streekskiet op 15 Februarie 2025 was al van vroegoggend in rep en roer met die bestuur en baanoffisiere wat vanaf 06:00 die baan begin opstel het. Besoekers van Tafelberg-tak tot so ver as Tuinroete-tak het die dag bygewoon. Sowat 36 besoekers waaronder 28 skuts, het deelgeneem aan die Limited Bolt Action sportskiet- en haelgeweeroefeninge.
Die weer was gunstig alhoewel die wind soms vir opwinding gesorg en die skuts se vaardighede behoorlik getoets het. Overberg-tak bedank die skuts, baanoffisiere en almal wat gehelp het om die streekskietbyeenkoms ʼn sukses te maak.
Ons wil die volgende persone hartlik bedank vir hulle toewyding aan jeugontwikkeling en hul passie vir sportskiet waaraan hulle soveel tyd bestee: Jacques Supra, Fernando Perlotto, Walter Prinsloo en Jan Conradie.
Die jeugopleidingsessie op Saterdag 28 Februarie, waartydens die jongmense professionele opleiding ontvang het, was ʼn groot sukses. Dankie vir julle tyd en opoffering om hierdie jongmense touwys te maak oor vuurwapenveiligheid, hantering van vuurwapens, korrekte skietposisies, opsporing van teikens deur teleskope en nog veel meer.
Aan die ouers wat hulle kinders gebring het, sê ons baie dankie vir julle voortgesette ondersteuning en die blootstelling wat julle jul kinders bied om meer oor die fyner aspekte van jagetiket te leer.
Ons beplan om ʼn Maart ʼn jeugkamp aan te bied. Meer inligting volg.
’n Juniorskietdag vind kwartaalliks op die Grabouw-skietbaan plaas soos die behoefte ontstaan.
Kontak die junior koördineerder vir meer inligting.
Die tak verleen voortdurend hulp waar nodig. Vir meer inligting en om ʼn bydrae te maak, kontak Danie de Waal