• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park News
      National Congress
      Social Media
      Our Magazines
      HuntEx
      SA Hunters Shop
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Hunting Packages 2026
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      Hunting Articles, News and Resources
      Foot and Mouth Disease
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

NASIONALE KONGRES

2025

hunters jagters
hunters jagters

Kongres 2025 is afgehandel. Springbok-tak is aangewys as die kampioen-tak van 2025. Brons Buffeltoekennings is aan 63 lede toegeken terwyl Danie Momberg en Callie Mason elk ʼn Buffeltoekenning (goud) ontvang het. Francois Meyer het die gesogte Orde van die Berghaan ontvang vir sy bydrae tot bewaring. SAJWV se nuwe raad is ook verkies met Gerhan Archer as die nuwe president.

SAJWV Raad 2026

Die nuwe Raadslede wat verkies en herkies is, is soos volg:
President : Gerhan Archer
Adjunkpresident : Glen Matthews
Visepresident Bewaring : Richard Sowry
Visepresident Skietsake : André van Heerden
Visepresident Jagsake : Dave Hayter
Hoof Uitvoerende Beampte : Basie Bergh

Prestasietoekennings

Orde van die Berghaan

Francois Meyer - Hardekool-tak

SA Jagters se Orde van die Berghaan: Francois is al vir geruime tyd in bewaringskringe bekend vir sy verskeie bewaringsinisiatiewe. Dit is egter sy werk met ietermagogs waarvoor hy groot erkenning verdien.  Francois het ’n protokol ontwikkel vir die vrylating van hierdie diere wat uit die onwettige handel gekonfiskeer is.  Die protokol wat baie jare se navorsing en menige dae in die veld geverg het, word landwyd toegepas en deur plaaslike bewaringsowerhede erken. 

 

Orde van die Buffel

Danie Momberg - Adjunkpresident

SA Jagters se Orde van die Buffel: Goud is met die Kongres van 2025 aan Danie Momberg toegeken vir die belangrike rol in die ontwikkeling en opbou van Springbok-tak. Hy is ook betrokke op streek en nasionale vlak en dien as Adjunkpresident op SAJWV se Raad.  Danie het vir meer as twee dekades sy volgehoue ondersteuning en toewyding aan die vereniging in sy geheel gegee.

Callie Masson - Wesrand-tak

SA Jagters se Orde van die Buffel: Goud is met die Kongres van 2025 aan Callie Masson toegeken.

Hy dien sedert 2011 op die Ouditkomitee waar hy vir 15 jaar ’n groot bydrae maak tot die finalisering van die jaarlikse geouditeerde finansiële state wat vir goedkeuring aan die Raad en die Kongres voorgelê word.

Callie het besonderse finansiële kennis met die opstel en aanbied van die finansiële state.

                                                                              

 

Gasheertakke Nasionale Skietkampioenskappe

Intertakspanskiet, Presidentskiet- en MDS Kampioenskappe

Suikerbosrand-tak

Voorsitter: Pierre Meyer

Suidelike Haelgeweer- en Limited Bolt Action Kampioenskappe

Tuinroete-tak

Voorsitter: Gerhard van As

Lapua Challenge, Junior-, Noordelike Sportskiet- en IGRF Kampioenskap

Sandrivier-58-tak

Voorsitter: Poena Meintjes (Toekenning ontvang deur André van Heerden)

Suidelike Sportskiet Kampioenskap

Tafelberg-tak

Voorsitter: Wessel Symington (Toekenning ontvang deur Iaan Bornmann)

Takevaluasie Fokusareas

Springbok-tak

Takbestuurvergaderings, Ledevergaderings, Deelname van Dames, Deelname van Kinders

Voorsitter: Trevor van Vuuren

Bewaringsaktiwiteite

Mahem-tak

Voorsitter: Cornelia Vermaak

Jagverslae

Hardekool-tak

Voorsitter: Jan Krijt (Toekenning ontvang deur Francois Meyer)

Kampioen Taktoekennings

Top 150

Koukamma-tak

Voorsitter: Christo Herselman

Top 600

Mopani-tak

Voorsitter: Tyrone Cass

Top 1000

Transvaal-tak

Voorsitter: Ria Zeelie

Top 1000 plus

Springbok-tak

Voorsitter: Trevor van Vuuren

Grootkampioentak 2025

Springbok-tak

Voorsitter: Trevor van Vuuren

Skietkampioenskappe

Intertakspanskiet

Hartsrivier Tarentale - Hartsrivier-tak

Dries Vorster, Japie Schutte en Francois Verwey, Paul Vorster (Nie teenwoordig)

Presidentskiet Dames

Gretchen Serfontein – Riemland-tak

Presidentskiet Juniors

Dawie Viljoen – Duiker-tak

Lapua .22LR Randslag Mans

Morne Bos – Edelvalk-tak

Lapua .22LR Randslag & Senterslag Dames

Ronel Bonthuys - Sterland-tak

Lapua .22LR Senterslag Juniors

Alex Oosthuizen - Centurion-tak

Junior Skietkampioenskap

O/13 Veerluggeweer

Sioné Jordaan - Suikerbosrand-tak

O/13 Drukluggeweer

Jay Blignault - Suikerbosrand-tak

O/13 Randslag

Stefan van Aarde - Transvaal-tak

O/16 Veerluggeweer

Migael van Riet - Sandrivier-58-tak

O/16 Drukluggeweer & Randslag

Elzy Aggenbach - Suikerbosrand-tak

O/18 Veerluggeweer, Drukluggeweer & Randslag

Daniël Jordaan - Suikerbosrand-tak

O/25 25m Presisie Kleinkaliber

Goud: Hanno Viljoen - Centurion-tak Silwer: Daniël Jordaan - Suikerbosrand-tak Brons: Elzy Aggenbach - Suikerbosrand-tak

O/25 50m Presisie Kleinkaliber

Goud: Hanno Viljoen - Centurion-tak Silwer: Rickus Steyn -Sandrivier-58-tak (nie teenwoordig) Brons: Daniël Jordaan - Suikerbosrand-tak

Limited Bolt Action Standaard

Wilhelm Kritzinger - Overberg-tak

Limited Bolt Action Ope

Gerhan Archer - Tuinroete-tak

Limited Bolt Action MSG

Hercules Louw - Baviaanspoort-tak

Limited Bolt Action .223 / .222

Dries van Lingen - Impala-tak

MDS Topskut

Martin Dreyer - Frontier-tak

Sportskietkampioenskap

20m Handwapen Senterslag Pistool

Philip Havenga – Weskus-tak

20m Handwapen Senterslag, Randslag Rewolwer en Lugpistool

Iaan Bornmann – Tafelberg-tak

20m Handwapen Randslag Pistool

André van Heerden – Sandrivier-58-tak

20m Handwapen Ope Klas

JG Feenstra – Valschrivier-tak

20m Handwapen Standaard Aggregaat

Hercules Louw – Baviaanspoort-tak

20m Handwapen Ope Aggregaat

JG Feenstra – Valschrivier-tak

25m Presisie Senterslag Standaard

Hercules Louw – Baviaanspoort-tak

50m Presisie Kleinkaliber

Daniël Jordaan – Suikerbosrand-tak

Aggregaat Presisie Kleinkaliber

Daniël Jordaan – Suikerbosrand-tak

Aggregaat Presisie Senterslag Standaard

Dries van Lingen – Impala-tak

Jagtoekennings

Frikkie Botha – Duiker-tak

Vaalribbok 11 7/8”

Senior Jaggeweer, Spesietrofee van die Jaar

Senior Kampioen Jagtrofee van die Jaar, Grootste Nuwe Trofee

Inyathi Jagtoekenning

Killian Kirchner – Griekwaland-tak

Njala 27 2/8”

Junior Jaggeweer

Junior Kampioen Jagtrofee van die Jaar

Johnny Morgan – Wesrand-tak

Koedoe 54 4/8”

Beste Trofee Senior Jagboog

Spesietrofee van die Jaar

André Spies – Edelvalk-tak

Jakkals 10 3/8"

Inyathi Jagtoekenning

Spesietrofee van die Jaar

Altus van Vreden – Edelvalk-tak

Springbok 17 4/8"

Inyathi Jagtoekenning Spesietrofee van die Jaar

Intertak-Jagspesietrofee 2025

Centurion-tak

Stuur vir ons jou kommentaar, vrae en voorstelle

hunters jagters
error: Content is protected !!