Bewaringsnuus

conservation bewaring

Publiek kan insette lewer op bewaringstrategie

Kliek om te vergroot

Lede van die publiek kan insette gee in die nasionale bewaringstrategie en biodiversiteitsplanne vir luiperds, jagluiperds en leeus tydens konsultasiesessies in November.

Lees meer hier.

SAOG-lande werk saam vir bewaring

Bewaringsverteenwoordigers van SAOG-lande het ooreengekom om kragte saam te snoer om die uitdagings in wildbestuur in die streek aan te pak.

Lees meer hier.

Bewaring van bromvoëls kry ʼn hupstoot

Kleik om te vergroot

Die Mabula Bromvoêlprojek geniet die ondersteuning van grondeienaars in die Rooiberg-bewaringsgebied om die sukses van oorlewingspogings van hierdie skaars voëls te verbeter.

Lees meer hier.

Planne vir predasiebestuur

Goeie bestuurspraktyke en ‘n holistiese benadering vir predasiebestuur is nodig om verliese onder vee en wild te hanteer.

Lees meer hier.

Stuur vir ons kommentaar, vrae of voorstelle vir die maandelikse nuusbrief

Foto©Marette Bennett - Kliek om te vergroot
error: Content is protected !!