SA Jagters: Streekskietkompetisies 2023
Aangeheg is die program en ander inligting vir al die verskillende skietdissiplines wat by streekskietkompetisies aangebied word vir 2023:
1.1) Vir die Streekskietprogram, Skietoefening- en skietkompetisiereëls sien die lys hieronder
1) Die volgende i.v.m. die Streekskietkompetisies:
1.2) Belangrik: vir navrae i.v.m. die verskillende skietkompetisies wat op streekvlak aangebied word, skakel asb met die volgende persone by 012 808 9300:
1.2.1) André van der Merwe:
a) Jaggebaseerde skietdissiplines: Presidentskiet-, Intertak Spanskiet en UITDAAG Spanskietdissiplines
b) Sportskietdissiplines: Junior-, 20m Handwapen-, Presisie-, Limited Bolt Action- en MDDS skietdissiplines
1.2.2) Boetie Kirchner: Haelgeweerskietdissiplinies
1.2.3) Nic Roets: Normaalweg sal dit Nic Rioets wees maar in sy afwesigheid kyk André van der Merwe ook na Sportskiet.
2) Die kontakbesonderhede van die Skietkomitee wat die nasionale skietdissipline koördineerders insluit is hierby aangeheg – die persone is kundiges in hierdie skietdissiplines en kan bystand verleen met navrae.
A: Streekskietprogram 2023
B: Jaggebaseerde Skietdissiplines
03a – Universele reëls – Nov 2022 |
04a – Reëls vir jaggebaseerde skietkompetisies – Nov 2021 |
05a – President & Intertak Spanskiet – Nov 2021 |
06a – UITDAAG Spanskietkompetisie – Okt 2020 |
C: Haelgeweer Skietdissipline
07a – Haelgeweer – Universele reëls – Nov 2020 |
08a – Haelgeweer – Streek en nasionale streeksietkompetisies |
D: Sportskietdissiplines
E: Diverse Inligting