• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      International Engagements
      Conservation FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations (new 2024 season coming soon)
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Firearms Home Page
      What We Offer
      Firearm Legislation
      Firearm Licence Applications
      Firearm Licence Renewals
      Competency
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Motivations and Endorsements
      Firearm Helpline & Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      News and Resources
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      SA Hunters Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      Firearms FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop

Jaggebaseerde Skietoefening Toekennings

Die hersiene jaggebaseerde skietoefeninge het op 16 Januarie 2014 in werking getreë. Die belangrikste veranderinge is die konsolidasie van algemene skietreëls in die nuwe dokument – “Universele reëls by skietoefeninge”. Vir volledige verduideliking moet die reëls vir skietoefeninge altyd saam met die Universele reëls by skietoefeninge gelees word.

Skietprestasietoekennings

1) Skietbalkies vir individuele skietoefeninge – Vir die volledige reëls, puntetoekenning, kwalifiserende tellings en voorbeelde van teikens vir elke skietoefening sien individuele skietoefeninge. Vir elkeen van die skietoefeninge is daar ‘n skietbalkie beskikbaar in brons, silwer of goud om te dien as aansporing en beloning vir skuts. Die rekords van prestasies word by die takke gehou en daarom moet skuts by die tak aansoek doen vir die skietbalkies wat dit vanaf die nasionale kantoor bestel. Daar is dan ook reeds baie skuts wat met trots hulle skietbalkies (van lapmateriaal) op hemde of skietbaadjies vertoon.

Slegs die eerste poging van ‘n skietoefening op ‘n dag kwalifiseer vir skietbalkies. Die gebruik van ‘n sub-kaliber om eers ‘n skietoefening te skiet en om daarna op dieselfde dag ‘n kwalifiserende skietoefening te skiet met ‘n volwaardige kaliber is ook nie toelaatbaar nie. Bv. die gebruik van ‘n 308 Win in die oefensessie en daarna ‘n swaarkaliber wat kwalifiseer.

2) Die “Groot 5” skiettoekenning van die SAJWV is gebaseer op al die jaggebaseerde skietoefeninge wat ‘n skietbalkie erkenningstelsel het. Die skiettoetse vir Toegewyde Jagter ens wat slegs “bevoeg” of “nog-nie-bevoeg” aandui kwalifiseer nie as deel van die “Groot 5” toekenning nie. Die “Groot 5” Toekenning word gemaak wanneer ‘n lid amptelik kwalifiseer vir ‘n goue toekenning op vyf of meer van die kwalifiserende skietoefeninge. Die rekord kaart vir die “Groot 5” toekenning is beskikbaar op bestelling by die takke en elke skietoefening waar die lid kwalifiseer vir ‘n goue skietoefening, moet gesertifiseer word deur die verantwoordelike Baan Offisier. Na kwalifikasie van ‘n goue toekenning op vyf of meer van die kwalifiserende skietoefeninge, word die rekord kaart deur die takvoorsitter onderteken en word dan by Inyathipark aangebied vir die amptelike uitreiking van die “Groot 5” lapkenteken. ‘n Fooi van R75-00 is betaalbaar wanneer die rekord kaart aangebied word vir verwerking deur die Opleidingsdepartement van die SAJWV en sluit in die rekord kaart, verwerking van die toekenning en die “Groot 5” lapkenteken.

Die lid wat aansoek doen vir die “Groot 5” verklaar dat die tellings behaal ‘n ware weergawe is van die tellings behaal gedurende die skut se eerste poging van elke skietoefening op die gespesifiseerde datum en verder verklaar die lid dat die
skietoefening geskiet is volgens die reels van die SAJWV en in die gees van die speifieke skietoefening.

3) Die Platinum toekenning kan tydens ‘n Presidentskietkompetisie verwerf word deur ‘n skut. Daar word onderskei tussen die Platinum toekenning wat verwerf word op streekvlak en die een wat verwerf word op nasionale vlak. Die twee skietoefeninge waarop die Presidentskietkompetisie gebaseer word is die Vlakteskietoefening en die Bosveldskietoefening. Die minimum vereiste vir die behaling van die Platinum balkie/ toekenning, is ‘n totaal van minstens 460 punte (85%) van ‘n moontlike 540 punte vir die twee skietoefeninge saam. Verder moet die skut ook minstens 220 punte (80%) van ‘n moontlike 270 punte vir elke skietoefening afsonderlik behaal; Sien die dokument Reëls vir die streek en nasionale skietkompetisies vir volledigheid.

Share This Article

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on linkedin

More Articles

error: Content is protected !!