• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      International Engagements
      Conservation FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations (new 2024 season coming soon)
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Firearms Home Page
      What We Offer
      Firearm Legislation
      Firearm Licence Applications
      Firearm Licence Renewals
      Competency
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Motivations and Endorsements
      Firearm Helpline & Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      News and Resources
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      SA Hunters Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      Firearms FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop

Kameeldoring

Branch Info

Kameeldoring

Mafikeng

Chairman / Voorsitter:
Rudolph van der Walt (083 300 2937)
e-mail / e-pos

VoorsitterRudolph van der Walt 083 300 2937rudolph@selenane.co.za 
OndervoorsitterRuan Pretorius082 923 5962apexfarming@gmail.com 
SekretaresseHester King082 215 2495hester@ionline.co.za 
TesourierAmelia van der Walt083 513 9607amelia@selenane.co.za 
Senior OpleidingGary Graham072 446 9044gagraham87@yahoo.com 
Junior opleidingCharles Kinnear083 395 5048crkinnear@gmail.com 
Asst junior opleidingGavin Bremner083 310 0623gavinb@cbc-mafikeng.co.za 
SkietkoördineerderRuan Pretorius082 923 5962apexfarming@gmail.com 
BewaringRusty Hustler083 469 3242rhustler@outlook.com 
Asst bewaringJohan Vice083 452 3559ybdrilling@gmail.com 
KommunikasieHeinrich Lotz082 894 8745heinrich.lotz@bigenafrica.com 
Sosiale KoördineerderRuan Pretorius082 923 5962apexfarming@gmail.com
Asst SosiaalMegan Pretorius082 712 3822mvanas42@gmail.com
Trofee KoördineerderFrank Bartl082 490 7337frankbartl565@gmail.com
Gekoopteerde lidJR Raath082 258 6698raathjr@gmail.com 
Gekoopteerde lidJaco Marais079 732 1966lsjmarais@yahoo.com 

 Algemene Nuus

Kameeldoring-tak is behoorlik geseënd met ‘n baie bedrywige tyd: nie net deur die boere wat kan ploeg en plant nie, maar ook is ons skietdae goed  bygewoon. Ledegetalle het goed toegeneem na die pandemie.

ʼn Nuwe bestuur is op 16 September 2022 tydens ons algemene jaarvergadering verkies. Baie geluk ook aan almal. Die aand is afgesluit deur ‘n gesellige ete en kuier.

Ere-lidmaatskap is toegeken aan Connie Conradie, FAnus Booysen, Gerhard Marais, Joe elliers,Nic Oosthuizen en Rusty Hustler.

Die program vir 2023 sal binnekort beskikbaar wees. Die Kameeldoring-tak wens elke lid ‘n gessende Kerstyd toe. May u veilig reis waarheen u ookal gaan. Ons sien uit na ‘n wonderlike 2023 met baie aktiwiteite en skietdae.

Indien u van iemand weet wat wil aansluit by die Kameeldoring-tak, skakel Hester King by 0822152495 vir meer inligting.
Kontak ook vir Hester indien daar veranderinge aan enige lid se besonderhede aangebring moet word.
Lede word aangemoedig om op die SAJWV ledelys hulle besonderhede na te gaan. Lidmaatskapaansoekvorms is ook aanlyn beskikbaar.

Takaktiwiteite en algemene inligting word voortdurend deur WHATSAPP aan Kameeldoring-tak se lede verskaf.
Indien u nie op die WhatsApp groep is nie, skakel Heinrich Lotz  by 0832745067.

Die maandelikse nuusbrief word ook op ons Facebook-blad geplaas sodat almal die tak se komende aktiwiteite kan sien.
Ons plaas ook foto’s en inligting van die vorige maand se gebeure.

Skietaangeleenthede

Kameeldoring-tak het op 19 November die jaarlikse Lapua skietdag aangebied. Meer as 50 skuts het deelgeneem en sowat 120 teikens is geskiet. Die dag is afgesluit met die jaarlikse prysuitdeling waar skuts vereer is vir hul harde werk deur die jaar. Daarna is daar op eg Suid-Afrikaanse wyse om die vure gekuier terwyl die legendariese Tish vir vermaak gesorg het.

Uitslae van die Lapua-skietdag is beskikbaar op versoek aangesien die lys te lank is om hier in te sluit. 

Ons gee net enkele van die algehele wenners:
Randslag algehele wenner: Zander Nienanber (86)
Senterslag algehele wenner: Jaco Marais (48)

Opleiding

Opleiding vir nuwe baanoffisiere vind op 2 Desember plaas, terwyl bestaande baanoffisiere oop verfrissingsopleiding kan ondergaan.

Toegewyde Sportskutopleiding is aanlyn beskikbaar.
 ʼn Nuwe sportskiethandleiding met slegs die toepaslike sportskietopleidingsmateriaal is ontwikkel.
Lede kan die kies om die opleiding elektronies of by die tak te doen. Doen navraag by die tak vir die opleidingskoste.

Lede met toegewyde jagterstatus wat ʼn praktiese skietkomponent insluit, kry ‘n grasieperiode van drie maande om die
skiettoets af te lê indien die tak se skietbaan gesluit is.

Kontak  Sean Baker by 0836483370 of David Wiese by 082 334 6872 vir enige inligting oor opleiding en die gepaardgaande koste.

error: Content is protected !!