Fotografienuus 9 November 2021
Fotografienuus 9 November 2021
Nuut in dié nuusbrief:
*Wenners 2021 fotokompetisie
*foto-uitdaging #katte gallery en wenner
*nuwe foto-uitdaging #landskap
SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie
- Fotografiekompetisie 2021
Die 2021 fotokompetisie kom ampterlik tot ‘n einde met die aankondiging van die kategoriewenners en top 20. Baie geluk aan hierdie lede se prestasie.
Sasha Mulder is aangewys as FOTOGRAAF VAN DIE JAAR met prestasies oor al 3 die kategorië.
Pierre van der Berg se Visarend foto is aangewys as FOTO VAN DIE JAAR.