Fotografienuus 20 September 2021
Fotografienuus 20 September 2021
SA Jagters Fotografieklub
Die SA Jagters Fotografieklub is ‘n groot sukses en die Facebook-groep se ledetal groei daagliks. Die SA Jagters Fotografieklub is oop vir alle lede van SA Jagters, asook familie en vriende wat die SA Jagters se belangstelling en waardes deel. Die doel van die klub is om fotografie op ‘n sosiale vlak te bevorder deur entoesiasme en deelname.
Kliek hier om by die Facebook-groep aan te sluit en nooi gerus mense uit.
Die Fotografieklub se hoogtepunte kan ook op die webwerf onder die ‘’Photoblog’’ hier besigtig word.