Fotografienuus 9 November 2021

 

Nuut in dié nuusbrief:
*Wenners 2021 fotokompetisie
*foto-uitdaging #katte gallery en wenner
*nuwe foto-uitdaging #landskap

 

SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie

 

  • Fotografiekompetisie 2021

Die 2021 fotokompetisie kom ampterlik tot ‘n einde met die aankondiging van die kategoriewenners en top 20. Baie geluk aan hierdie lede se prestasie.

 

Sasha Mulder is aangewys as FOTOGRAAF VAN DIE JAAR met prestasies oor al 3 die kategorië.
Pierre van der Berg se Visarend foto is aangewys as FOTO VAN DIE JAAR.

 

Hier is die skakel na die 2021 wenners en top 20 gallery op die SA Jagters webwerf.

 

2021 SA Jagters - Fotografiekompetisie kategoriewenners en top 20

#

Toekennings

Kategorie

Naam

 

Beskrywing

           

1

Fotograaf van die jaar

 

Sasha Mulder

085537

 
           

1

Foto van die jaar

 

Pierre van der Berg

023848

Visarend Chobe River Kasane

           

1

Kategorie wenner

Plant- en dierelewe    

Pierre van der Berg

023848   

Visarend Chobe River Kasane

2

Kategorie 2de plek

Plant- en dierelewe

Edmund Hatting

035112

Witkeelswaeltjie Zebulo

3

Kategorie 3de plek

Plant- en dierelewe

Pieter Johan du Plessis

098277

Kleinflamink Postmasberg

           

1

Kategorie wenner

Ons Kultuur Erfenis

Sasha Mulder

085537

Sit op die koffiepot Phalaborwa

2

Kategorie 2de plek

Ons Kultuur Erfenis

Phillip Campher

052497

Oggendkoffie Ellisras

           

1

Kategorie wenner

Bewaring in Aksie

Sasha Mulder

085537

Brandbestryding Phalaborwa

2

Kategorie 2de plek

Bewaring in Aksie

Sasha Mulder

085537

Batsha die Olifant Phalaborwa

           

1

Top 20

Plant- en dierelewe

Pierre van der Berg

023848

Visarend Chobe River Kasane

2

Top 20

Plant- en dierelewe

Edmund Hatting

035112

Witkeelswaeltjie Zebulo

3

Top 20

Plant- en dierelewe

Pieter Johan du Plessis

098277

Kleinflamink Postmasberg

4

Top 20

Bewaring in Aksie

Sasha Mulder

085537

Brandbestryding Phalaborwa

5

Top 20

Plant- en dierelewe

Sarel van der Westhuizen   

086949

Misty sunrise Zululand

6

Top 20

Plant- en dierelewe

Pierre van der Berg

023848

Seekoei Chobe River Kasane

7

Top 20

Plant- en dierelewe

Mienkie Liversage

050735

Klein-byevanger Kgalagadi

8

Top 20

Plant- en dierelewe

Leon du Plessis

027981

Seemeeu Bloubergstrand

9

Top 20

Plant- en dierelewe

Tommy Liversage

02413

Leeuwyfie Kgalagadi

10  

Top 20

Plant- en dierelewe

Pierre van der Berg

023848

Swartrugjakkals Zimanga GR

11

Top 20

Plant- en dierelewe

Pierre van der Berg

023848

Jagluiperd Samara Privare GR

12

Top 20

Plant- en dierelewe

Sasha Mulder

085537

Naaldekoker Phalaborwa

13

Top 20

Plant- en dierelewe

Mienkie Liversage

050735

Springboklammer Kgalagadi

14

Top 20

Plant- en dierelewe

Edmund Hatting

035112

Kopereend Secunda

15

Top 20

Bewaring in Aksie

Sasha Mulder

085537

Batsha die Olifant Phalaborwa

16

Top 20

Plant- en dierelewe

Herman Fouchë

024124

Cape Ganner Lambertsbaai

17

Top 20

Plant- en dierelewe

Pierre van der Berg

023848

Luiperd Sabi Sand

18

Top 20

Plant- en dierelewe

Edmund Hatting

035112

Troupant Marloth Park

19

Top 20

Ons Kultuur Erfenis

Sasha Mulder

085537

Sit op die koffiepot Phalaborwa

20

Top 20

Plant- en dierelewe

Joe Bester

112512

Impalalelie Bolougne

 

  • Fotografiekompetisie 2022

Die 2022-fotokompetisie het reeds op 1 Oktober 2021 begin en sluit op 30 September 2022. Desember en Januarie se inskrywings word saam beoordeel.

 

Die nuwe kategorieë vir die 2022 Amateur Fotokompetisie is soos volg:
1)
Fauna en Flora DSLR/spieëlloos
2) Fauna en Flora
Slimfoon
3) Takaktiwiteite
DSLR/spieëlloos/slimfoon
4) Die Skietbaan
DSLR/spieëlloos/slimfoon
5) Die Jagveld
DSLR/spieëlloos/slimfoon (mense en diere in die jagveld, maar nie foto’s van gejagte diere nie. Stuur gerus foto’s van trofee- en gejagte diere aan Bokspog in SA Jagter/SA Hunter by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.)

 

ONTHOU: vuurwapen- , skietbaan- en jagveiligheid moet deurgaans gehandhaaf word met die neem van foto’s!

 

Die beskrywing van die kategorieë, die bygewerkte reëls en hoe om in te skryf is hier op die SA Jagters webwerf beskikbaar.

 

 

SA Jagters Fotografieklub



Die Fotografieklub se amptelike doen en late is vir eers op die Facebook platform. Kliek hier om by die Facebook-groep aan te sluit en nooi gerus mense uit.


Die Fotografieklub se Facebook-hoogtepunte is op die SA Jagters webwerf onder die ‘’Photo blog’’ hier.

 

  • Fotografieklub Foto-uitdaging


*Oktober foto-uitdaging #katte

 

Die Oktober foto-uitdaging se tema was #katte en die Top 50 gallery is hier op Facebook en hier op die SA Jagters webwerf.

Lede het meer as 180 fotos ingestuur vir die uitdaging en die wenner is Marius Taljard met sy besondere foto van ‘n rooikat in goue lig. Kliek hier vir die Facebook skakel om Marius se foto te sien.


*November se foto-uitdaging #landskap

 

November se foto-uitdaging is natuurlike landskappe! Dit sluit plaas en landbou, sonsopkoms en sonsondergang, riviere, damme, berge, ens. in.

Foto's moet al die foto-inligting, volgens die fotografieklub se reëls insluit: wat, waar, waneer, kamera model en verstellings (ISO, F-stop, sluiterspoed) of slimfoon model. Fotos wat geen inligting bevat nie, sal nie geplaas word nie.

Alle foto’s wat ingekryf word moet deur jouself geneem wees.

Lede mag net een foto per plasing plaas, sodat alles fotos maklik sigbaar is. Daar is geen beperking op die hoeveelheid inskrywings nie.

Die top fotos sal op die eeste dag van die Desember aangekondig word, waarna lede sal stem vir hulle gunsteling foto. Die top fotos sal in 'n gallery op die SA Jagters webwerf geplaas word.

Kliek hier vir Facebook skakel en hier SA Jagters webbladskakel.

SA Jagterslede wat nie ʼn Facebook-profiel het nie, kan foto’s per epos stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. met #landskap in onderwerplyn. Al die foto-inligting moet by die epos ingesluit wees.

 

  • Fotografieklub Bladomslag

Elke tweede week word ʼn nuwe foto vir die bladomslag gekies. Die jongste Fotografieklub bladomslagfoto is Stephanie Schutte se pragtige foto van ‘n sonsopkoms, mis voor die son en skape op die plaas. Kliek hier om te sien op Facebook.

Die bladomslag-album met die verskillende omslae is beskikbaar hier op die SA Jagters webwerf.

 

  • Fotostories

Sasha Mulder se Bewaring in Aksie foto’s van BATSHA die olifant, wat vir haar ‘n silwer toekenning behaal het in die fotokompetisie, het gelei tot ‘n nuwe uitdaging vir Fotografieklublede genaamd, Fotostories. Lees Sasha se fotostorie oor BATSHA die olifant hier.

Alle SA Jagterslede word uitgenooi om hulle fotostories te stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. onder die opskirf FOTOSTORIES.

 

‘n Fotostorie moet bestaan uit die volgende:

 

  • ‘n reeks van 4 fotos of meer,
  • fotos moet almal 2mb of groter wees,
  • fotos mag geen watermerke of ‘n raam bevat nie,
  • ‘n teks paragraaf wat die storie volledig vertel,
  • die inligting moet insluit: wat, waar, wanneer, hoekom en alles wat interesant was,
  • kamera en lens inligting.

Die Fotografie-bestuur sal die stories goedkeur op gehalte en volgens die toepasbaarheid van die Fotografieklub se reëls.

 

 

POPI wet op kommunikasie

 

SA Jagters lede kan hier hulle nuusbriefopsies bestuur om te verseker dat hulle die maandelikse fotografienuusbrief ontvang. Die nuusbrief sal nog net ‘n paar keer onder algemeen verskyn, maar sal mettertyd onder die nuuskategorie Photography uitgestuur word.

 

Rig alle fotografie-navrae aan Marette Bennett by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of skakel gedurende kantoorure 082 553 4719.