Foto-uitdaging - Augustus/September: #horings

Augustus en September se foto-uitdaging is horings! Van die kleinste tot die grootste diere in Afrika met horings.

 

Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:

1) Foto's van enige dier met horings wat in Afrika voorkom

2) Een foto per plasing

3) Geen beperking op die hoeveelheid plasings per lid nie

4) Deelnemers moet lede wees  van SA Jagters en/of van die SA Jagters Fotografieklub

5) Deelnemers mag net foto’s plaas wat hulle self geneem het

6) Merk die foto #horings (sodat die admin dit maklik kan vind aan die einde van die maand)

7) Inskrywings moet die volgende insluit:

  • opskrif/titel van jou foto
  • plek waar die foto geneem is
  • wanneer die foto geneem is
  • kamera of slimfoon handelsmerk/model
  • kameraverstellings (F-stop, ISO, sluiterspoed), maar nie vir slimfone nie.

8) SA Jagterslede wat nie ʼn Facebook-profiel het nie, maar ook aan die uitdaging wil deelneem, kan inskrywings stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. met #horings in die onderwerpslyn.

 

Aan die einde van September, kies die groep se admin die beste foto’s wat op die Facebook-groep se blad en per e-pos gedeel was.

Die foto's sal in 'n galery of die groep se Facebook-blad en op SA Jagters webblad verskyn.

Lede stem vir die wenner via die Facebook-blad. Die naam van die wenner word in Oktober aangewys.

Die wenner ontvang 'n pragtige boekprys, geborg deur SA Jagters.

 

Photo challenge - August/September: #horns

The photo challenge for August and September is horns! From the smallest to the largest animals in Africa with horns.

 

The rules for the photo challenge are simple:

1) Photos of any animal with horns found in Africa

2) One photo per post

3) There is no limit to the number of posts per member

4) Participants must be members of SA Hunters and/or the SA Hunters Photography Club

5) Participants may only post photographs that they have taken themselves

6) Tag the photo #horns (for admin to find it easily  at the end of the month),

7) Entries must include the following:

  • title of your photo
  • location where the photo was taken
  • when the photo was taken
  • camera or smartphone brand/model
  • camera settings (F-stop, ISO, shutter speed), but not for smartphones

8) SA Hunters members that do not have a Facebook profile but who wants to enter the challenge, can enquire at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  or send your photographs with the relevant information required and your personal details to the same e-mail address with #horns in the subject line.

 

At the end of September, the group's admin will select the best photographs that were shared on the Facebook group's page and by email.

The photos will appear in a gallery on the group's Facebook page and on the SA Hunters website.

Members will vote for the winner via the Facebook page and the winner‘s name will be announced in October.

The winner will receive a beautiful book prize, sponsored by SA Hunters.