Die Fotografieklub se tema vir die Junie/Julie foto-uitdaging was #koud. Lede het meer as 90 foto’s gedeel vir dié uitdaging van enige iets van koue uitbeeld, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 30 foto’s gekies en lede kan via Facebook op die Fotografieklub se blad hier vir hulle gunsteling foto’s stem. Die wenner van die #koud foto-uitdaging sal die 10de Augustus aangekondig word.

 

The Photography Club's theme for the June/July photo challenge was #cold. Members shared more than 90 photographs for this challenge of anything that depicture the cold, via the Facebook group and e-mail. The admins chose the top 30 photographs and members can vote for their favourite images via Facebook here on the Photography Club's page. The winner of the #cold photo challenge will be announed the 10th of August.

 

Top 30 inskrywings / Top 30 entries

 

Rachelle van Niekerk

CJ Fouchè

Sandri Marx

CJ Fouchè

Boetie Kirchner

Anne-marie Ungerer

Erika Meyer

Sandri Marx

Rikus Fourie

Rachelle van Niekerk

Simonete Simi Munro

Boetie Kirchner

Anne-marie Ungerer

Rachelle van Niekerk

Jacques Goosen

Rachelle van Niekerk

Jan Kruger

Monique Potgieter

Joe Bester

Anne-marie Ungerer

Anne-marie Ungerer

Stephnie Maree

Boetie Kirchner

Erika Meyer

Erika Meyer

Jacques Goosen

Anne-marie Ungerer

Stephnie Maree

Rachelle van Niekerk

Jacques Goosen

Jan Kruger

Stephnie Maree