• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      What We Offer
      Firearm Legislation
      Firearm Licence Applications
      Firearm Licence Renewals
      Competency
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Motivations and Endorsements
      Firearm Licence Helpline
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      News and Resources
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      SA Hunters Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      Firearm Licence FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop

jaggeleenthede - ONS FoKus

2024 jagpakkette

SA Jagters stel bekend geakkrediteerde jagpakkette deur lede en vir lede onder toesig van die Vereniging. Bedrog kom algemeen voor, selfs met die aanbied van jagpakkette. Talle voornemende jagters het reeds hierdie jagseisoen onder slenters deurgeloop. Juis daarom het SA Jagters die SA Jagters Geakkrediteerde Jagbestemmingsprojek geloods om beide die belange van die jagter en eienaars van jagbestemmings te beskerm.

Met die jagseisoen wat al plek-plek begin het en die oggende wat al koeler raak, bied SA Jagters ʼn verskeidenheid jagpakkette aan vir diegene wat nog jaggeleenthede soek vir 2024.

Met die ongewone weerpatrone wat ons ervaar, is dit opmerklik dat die diere op ander tye van die jaar lam en kalf. Plaaseienaars berig dat blouwildebeeste, blesbokke en rooibokke so onlangs as twee weke gelede gelam en gekalf het. Ons vra dat jagters dit asseblief in ag neem voordat hul die sneller trek.

Indien jy ’n grondeienaar is wat nog jagplek beskikbaar het en dit by SA Jagters se geakkrediteerde jagbestemmings wil voeg, tree in verbinding met Boetie Kirchner by boetiek@sahunt.co.za

Vir bespreking en meer inligting oor spesifieke jagbestemming kontak Vanessa Bell by 012 808 9300, 012 808 9306 of vanessa@sahunt.co.za

Pakket 1

R11 100

Ingesluit

  • 1x Rooiduiker
  • 1x Suidelike bosduiker
  • 1x Jagter 3 nagte se selfsorgverblyf

Area

Magudu KwaZulu/Natal

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 2

R10 200

Ingesluit

  • 4x Rooibokramme onder 21”
  • 2x Jagters 2 nagte se selfsorgverblyf

Area

Magudu KwaZulu/Natal

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 3

R12 600

Ingesluit

  • 2x Rooibokramme onder 21”
  • 2x Njala-ooie
  • 2x jagters 2 nagte se selfsorgverblyf

Area

Magudu KwaZulu/Natal

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 4

R17 000

Ingesluit

  • 2x Njala-bulle onder 27”
  • 2x Njala-ooie
  • 2x Jagters 2 nagte se selfsorgverblyf

Area

Magudu KwaZulu/Natal

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 5

R6 300

Ingesluit

  • 1x Rooibok ram onder 21”
  • 1x Vlakvarkbeer
  • 1x jagter en 1 nie-jagter oor 2 dae selfsorgverblyf

Area

Magudu KwaZulu/Natal

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 6

R24 500

Ingesluit

  • 2x Njala-bulle onder 27”
  • 4x Njala-ooie
  • 2x Jagters, 3 nagte selfsorgverblyf

Area

Magudu KwaZulu/Natal

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 7 - Voëljag

R3 000 per persoon

R3 000 per persoon met minimum groep van 6, maksimum 8

Ingesluit

  • Tarentaal, fisant, patrys, kolganse en eende
  • Gids met baie jare se ondervinding en minstens 1 jaghond ingesluit
  • Selfsorg kampplek met braaigeriewe, hout, eetgerei, breekware, buitestort, toilet en elektriese toevoer

Uitgesluit

  • Jagters bring hulle eie tente, kamptoerusting en elektriese verlengkoord (geen kragopwekkers toegelaat nie)
  • Jaglisensies beskikbaar vanaf SA Jagters se kantoor
  • Goed opgeleide voëljaghonde met goeie maniere is welkom

Area

Koppies-omgewing in die Vrystaat, ongeveer 190 km vanaf Gauteng

Datums

Bevestig deurlopend

Arriveer Vrydagmiddag en vertrek Sondagoggend. Jagte vind tipies op Saterdagoggend en -middag plaas.

Pakket 8 - Voëljag

R4 000 per persoon

R4 000 per persoon (slegs groepe van 6 persone)

Ingesluit

  • Tarentaal en fisant
  • Gids met baie jare se ondervinding en minstens 1 jaghond ingesluit
  • Selfsorg-boskamp met 6 beddens, ʼn badkamer (stort, wasbak en toilet) stoof, eetgerei, breekware, water, elektrisiteit en braaigeriewe met hout

Uitgesluit

  • Jagters bring eie koelhouers en ys
  • Jagters gebruik eie gewere, ammunisie en vervoer tussen plase
  • Jaglisensies beskikbaar vanaf SA Jagters se kantoor
  • Goed opgeleide voëljaghonde met goeie maniere is welkom

Area

Delareyville-omgewing, Noordwes, ongeveer 330 km vanaf Gauteng

Datums

Bevestig deurlopend

Jagters arriveer Vrydagmiddag en vertrek Sondagmiddag. Jagte vind tipies op Saterdagoggend en -middag en Sondagoggend plaas.

Pakket 9

R108 000 (BTW ingesluit)

Ingesluit

  • 3x Blouwildebees (jong bulle/koeie)
  • 2x Sebra
  • 1x Blesbok trofee
  • 2x Blesbokramme jonk (+/- 3 jaar)
  • 2x Blesbokooie
  • 2x Rooibokramme (knypkop)
  • 2x Rooibokooie
  • 1x Waterbokkoei
  • 1x Koedoekoei
  • Lodge verblyf
  • 4x Nagte vir 4 jagters selfsorgverblyf
  • 4x nagte vir 4 nie-jagters selfsorgverblyf

Uitgesluit

Vleisverwerking opsioneel beskikbaar teen addisionele koste

Area

Modimolle

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

2x pakkette

Pakket 10

R130 000 (BTW ingesluit)

Ingesluit

  • 3x Blouwildebees (Jong bulle/koeie)
  • 2x Sebra
  • 1x Blesboktrofee
  • 2x Blesbokramme (jong)
  • 2x Blesbokooie
  • 2x Rooibokramme (knypkop)
  • 2x Rooibokooie
  • 1x Waterbokkoei
  • 1x Koedoekoei
  • 4x Nagte vir 4 jagters
  • 4x Nagte vir 4 nie-jagters
  • Lodge verblyf
  • Spyseniering:
  • Woensdagaand, Donderdag, Vrydag en Saterdag: koffie en beskuit, laatontbyt, aandete
  • Sondagoggend koffie en beskuit, ontbyt

Uitgesluit

  • Vleisverwerking opsioneel beskikbaar teen addisionele koste

Area

Modimolle

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

2x pakkette

Pakket 11

R46 000 (BTW ingesluit)

Ingesluit

  • 2x Blouwildebeesbulle, jong bulle/koeie of 2x Waterbokkoeie of x2 Koedoekoeie
  • 2x Sebra
  • 2x Blesbokramme jonk (+/- 3 jaar)
  • 2x Rooibokooie
  • Lodge verblyf
  • 2x Nagte vir 2 jagters, selfsorgverblyf
  • 2x nagte vir 2 nie-jagters, selfsorgverblyf

Uitgesluit

  • Vleisverwerking opsioneel beskikbaar teen addisionele koste

Area

Modimolle

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

2x pakkette

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 12

R51 700 (BTW ingesluit)

Ingesluit

  • 2x Blouwildebeesbulle jong bulle/koeie of 2x Waterbokkoeie of x2 koedoekoeie
  • 2x Sebra
  • 2x Blesbokramme jonk (+/- 3 jaar)
  • 2x Rooibokooie
  • 2x Nagte vir 2 jagters
  • 2x nagte vir 2 nie-jagters
  • Lodge verblyf met spyseniering ingesluit:
    • Vrydagaand, Saterdag: koffie en beskuit, laatontbyt, aandete.
    • Sondag: koffie beskuit, ontbyt

Uitgesluit

  • Vleisverwerking opsioneel beskikbaar teen addisionele koste

Area

Modimolle

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

2x pakkette

Meer as 1 pakket is beskikbaar vir die tydperk.

Pakket 13 - Trofeejag

R41 457 (BTW ingesluit)

Trofeepakket sluit in Rowland Ward diere, maar nie gewaarborg nie.

Ingesluit

  • 1x Njala- of Rooihartbeesbul
  • 1x Blouwildebeesbul
  • 1x Rooibokram
  • 3x Nagte vir 1 jagter selfsorgverblyf

Area

Rust De Winter

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Minimum van 2 pakkette per jag

Pakket 14

R21 217.50 (VAT incl.)

Ingesluit

  • 1x Rooibokram onder 23”
  • 1x Rooibokooi
  • 2x Blouwildebeeskoeie
  • 3x nagte vir 1 jagter selfsorgverblyf

Area

Rust De Winter

Datums

Bevestig deurlopend

Beskikbaar

Minimum van 3 pakkette per jag

Pakket 15 - Diepsee Visvang Mosambiek

R22 550 per persoon

R22 500 per persoon vir ‘n groep van 6 hengelaars

Ingesluit

  • 6 nagte aanboordverblyf
  • Alle etes en versnapperinge
  • Water en koeldrank
  • Vervoer vanaf lughawe en terug
  • Trolstokke

Uitgesluit

  • Visvangpermitte
  • Vliegkaartjies
  • Drank
  • Kunsaas

Area

Primeiras, Mosambiek

Datums

Per navraag

Beskikbaar

2 pakkette vir 6 persone

Vir bespreking en meer inligting oor spesifieke jagbestemming kontak Vanessa Bell by 012 808 9300, 012 808 9306 of vanessa@sahunt.co.za
Fotokrediet Boetie Kirchen behalwe as anders gestel op foto.

Stuur vir ons kommentaar, vrae of voorstelle

error: Content is protected !!