we are limited not by our abilities, but by our vision
Net toe die winkel die baadjie aantrek klop die geleentheid om deel te wees van HUNTEX aan die deur, met min tyd op hande is groot planne gemaak en is ‘n 7x13m stalletjie gehuur. Meubels is oorgeverf , rakke is gebou en die manne se spiere is getoets toe on skratte vol voorraad, wapens en Ammunisie Gallagher Estate toe vervoer. Met die hulp van Humansdorp Kooperasie en ander groot verskaffers was dit die bloed en sweet werd en was dit ‘n baie suksesvolle skou en beplan ons om nog groter en beter te gaan in 2024.
HuntEx 2023 SA Hunters Shop Gallery