Potchefstroom
Chairman / Voorsitter
Johan van der Walt (082 571 6414)
e-mail / e-pos
Algemene nuus
Die kalender is op ons webblad waar al die belangrike datums vir takskiete, en vergaderings vir 2023 nou ook beskikbaar is..
Neem asb kennis dat datums op kort kennisgewing kan verander.
Die eindjaarfunksie is 11 November om 18:00 by Kumkani Country lodge. Dit kos R350pp.
Betaal toegang in op tak se rekening om jou plek te bevestig.
Die Nagskiet wat op 11 November sou plaasvind is verskuif na 18 November by die Syferfontein-skietbaan.
Daar is ‘n bring en braai na die tyd. Kaartjies word verkoop vir uitloot van ‘n Lite Optec spotlight. Bring die hele gesin.
Kommunikasie met lede: Ons gebruik nie meer die SMS-stelsel nie omdat dit te duur is om te onderhou.
Die bestaande WhatsApp-groep word gebruik om inligting deur te gee.
Kontak bestuur of ander lede op die groep sodat hulle u uitnooi om by die groep aan te sluit.
Lees ook die gereelde maandelikse nuusbrief wat SA Jagters se uitvoerende hoof, Fred Camphor, uitstuur.
Dit bevat belangrike algemene inligting. Al sy nuusbriewe is ook op die webwerf beskikbaar.
Internet
Besoek die tak se Facebook-blad met inligting oor takvergaderings, tak-skietdae, promosies en allerlei inligting.
Alle inligting is beskikbaar by www.hartbees.co.za
Lede kan advertensies op die webtuiste plaas. Skakel die webmeester vir meer inligting.